06/08/2024
Rakke vol Speserye, Soute en S***e !
Vir Lekker Kuier en Lekker Eet , Kom Loer Gerus In
Ideaal vir ñ geskenk of lekker bederf om die vuur.
Vars Vleis en Lekker Biltong is ook beskikbaar by ons
📍 Unit 3 Winmore Village Shoppring Centre , Moreleta Park , Pretoria
🔥Ons Het Ook Die Volgende Waarmee Jy Jouself en Gesin Kan Bederf : Hout , Charcoal, Speserye , Braai Benodighede, Braai Geregte en Vele Meer