Die Voriemôl

Die Voriemôl Jou eenstop Afrikaanse kultuurwinkel. Winkelure: Weeksdae 09:00 tot 16:30 | Saterdae 08:00 tot 13:30
(1)

🌟 Kwaliteit vat tyd. 🌟By Die Voriemôl is ons tans besig om nuwe ontwerpe vir ons spankentekens te ontwikkel. Ons het dit...
29/05/2026

🌟 Kwaliteit vat tyd. 🌟

By Die Voriemôl is ons tans besig om nuwe ontwerpe vir ons spankentekens te ontwikkel. Ons het dit nog nie in voorraad nie, maar sien uit daarna om dit binnekort met julle te deel.

Sout of pepper? 🤍🖤Hoekom kies as jy altwee kan hê 😌✨Kom kikker jou kombuis op met hierdie oulike malers — beskikbaar by ...
28/05/2026

Sout of pepper? 🤍🖤
Hoekom kies as jy altwee kan hê 😌✨
Kom kikker jou kombuis op met hierdie oulike malers — beskikbaar by Die Voriemôl vir net R60 elk!

Bou jou stukkie geskiedenis! Perfek vir oud en jonk - ideaal vir ontspanning en kwaliteit tyd saam met die gesin. 📍Die V...
14/05/2026

Bou jou stukkie geskiedenis!

Perfek vir oud en jonk - ideaal vir ontspanning en kwaliteit tyd saam met die gesin.

📍Die Voriemôl

Verskeie speletjies beskikbaar wat propvol pret is! 📍Die Voriemôl Ook beskikbaar by ons aanlyn winkel.
11/05/2026

Verskeie speletjies beskikbaar wat propvol pret is!

📍Die Voriemôl
Ook beskikbaar by ons aanlyn winkel.

Aandag❗️Neem asseblief kennis van Die Voriemôl se winkel ure. Ons webtuiste is 24/7 beskikbaar vir aanlyn bestellings.
26/04/2026

Aandag❗️
Neem asseblief kennis van Die Voriemôl se winkel ure. Ons webtuiste is 24/7 beskikbaar vir aanlyn bestellings.

Hou dit koel, hou dit stylvol.❤️🤍💙Die perfekte koelhouer vir elke braai, kamp of dag uit!Net R250 – en almal wil een hê....
17/04/2026

Hou dit koel, hou dit stylvol.❤️🤍💙
Die perfekte koelhouer vir elke braai, kamp of dag uit!
Net R250 – en almal wil een hê.
Moenie uitmis nie, kry joune vandag by Die Voriemôl!

By Die Voriemôl waardeer ons jou lojaliteit.Versamel 10 plakkers en ontvang 10% afslag op u 10de aankoop!
13/04/2026

By Die Voriemôl waardeer ons jou lojaliteit.
Versamel 10 plakkers en ontvang 10% afslag op u 10de aankoop!

Die Voortrekker-kraaghemde is TERUG!Perfek vir kamp, byeenkomste of net elke dag ❤️🤍💙Slegs R435.Kom kry joune nou!📍Die V...
10/04/2026

Die Voortrekker-kraaghemde is TERUG!
Perfek vir kamp, byeenkomste of net elke dag ❤️🤍💙
Slegs R435.
Kom kry joune nou!

📍Die Voriemôl

15/01/2026

Goeie nuus! Ons kouse is weer terug in voorraad 🧦
Kry jou paar dié naweek by die Voriesaamtrek.

Die Voriemôl sal van 16–18 Januarie 2026 by die Voriesaamtrek op Hartbeesfontein wees.Plaas gerus jou bestellings vir jo...
15/01/2026

Die Voriemôl sal van 16–18 Januarie 2026 by die Voriesaamtrek op Hartbeesfontein wees.
Plaas gerus jou bestellings vir jou golfhemp voor Vrydag 16 Januarie 2026 (dui aan dat dit by die Voriesaamtrek afgehaal sal word) of besoek ons persoonlik op Hartbeesfontein.

Address

Eeufees Road, Groenkloof 358-Jr
Pretoria
0027

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30
Saturday 08:00 - 13:30

Telephone

+27123290198

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Voriemôl posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Voriemôl:

Shortcuts

Share