Fishing Montana Pretoria

Fishing Montana Pretoria Fishing@biteme - Visit us for the Best advice ��

17/08/2026

Jy ń hengelaar is in en rondom Pretoria, dan moet jy sien wat gebeur hier by Fishing @ Bite Me🥳🥳💪💪

゚viralシ

14/08/2026

Klomp Spesie karp hengel rod pods, alarms en safety gear weer terug in voorraad. 🥳🥳🥳🎣🎣🎣

Kontak ons op 076 423 6950 vir meer inligting.

06/08/2026

Bass hou ook van sweeties.😜😜😜

Klomp Bass lures terug in voorraad 💪💪💪

Kontak ons op 076 423 6950 vir meer inligting.🥳🥳

゚viralシ

05/08/2026

Mcarthy plastics GALORE....... 🎣🎣🎣

All your favourite Bass and Saltwater plastics are fully stocked up.💪💪🥳🥳

Contact us on 076 423 6950 for more info.

゚viralシ

31/07/2026

Dit is op die draai van die seisoen en met dit kom Hope en Hope voorraad en n klomp nuwe speel goedjies ook.

Kom maak n draai en kom kry jou hande op al die amazing produkte van Sensational Angling Supplies .

゚viralシ

27/07/2026

The long awaited VMC Crossover pliers and rings is now instock

Don't miss out and contact us on 076 423 6950 to get yours.

゚ ゚viralシfypシ゚

16/07/2026

🔥🔥Spesiale aanbod🔥🔥

13 Fishing Modus C2 baitcaster vir slegs R1450 per katrol

Of wag n bitjie, koop 2 of meer en kry dan die katrol vir R1200 elk.

Voorwaardes geld soos hier bo.

Kontak ons op 076 423 6950 vir meer inligting 🎣🎣

゚ ゚viralシ

15/07/2026

Nuwe CRAZE in Bass hengel, noem ons die urgent style of dice baits. 🎣🎣🎣

Dancing di**le berry 😜😜
Itty's secret Oogin🔥🔥

Boogey bombs sal binekort ook hier wees.

Nou beskikbaar in die winkel 🥳🥳🥳

Kontak ons op 076 423 6950 vir meer inligting.

゚viralシ ゚

08/07/2026

Heelwat voorraad weer terug en beskikbaar in die winkel.🔥🔥🔥

Moenie uitmis nie en kry jou hande op die amazing produkte.🥳🥳🥳

Kontak ons op 076 423 6950 vir meer inligting🎣🎣🎣

09/06/2026

Kingfisher Storm sticks is weer terug in voorraad.

Moenie uitmis nie en kry jou hande op hulle voor jou volgende sessie.🔥🔥🔥

110cm - 180cm = R275 elk
80cm - 150cm = R240 elk

Carp spirit Blax Buzzbars
4 rod 2pc - R500
3 rod 2pc - R400
2 rod 2pc - R275

Kontak ons op 076 423 6950 vir meer inligting.💪💪💪

Address

Shop 29 Montana Value Centre, Calliandra Street
Pretoria

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27764236950

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fishing Montana Pretoria posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category