Mamilla Fashions

Mamilla Fashions Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mamilla Fashions, Boutique Store, 768 Bendor Street, Elarduspark, Pretoria.
(319)

Women's Designer Clothes for ALL SIZES XSmall to 7XL + Extra Length Garments & Maternity Wear Women's SHOES SA Size 3 to 9

Our Clothing Ranges is Produced in SOUTH AFRICA 🇿🇦

And we also do:
Mother of Bride/Matric Dance/Coctail Wear/Day & Evening Wear Exclusive Designer women's clothing to fit ALL SIZES Our image consultant will match your complexion and figure to our various ranges of clothing to ensure you always look your best!!

Secunda,  Standerton, Ermelo,  Volksrust, MOENIE hierdie 1 kans mis nie. 24 Sep is Corlea en Juandre JD Marais in SECUND...
15/09/2026

Secunda, Standerton, Ermelo, Volksrust, MOENIE hierdie 1 kans mis nie.

24 Sep is Corlea en Juandre JD Marais in SECUNDA vir slegs een vertoning. 👌👌👌

Bespreek jul kaartjies nou. Lekker bederf op die Vakansie Dag

Geniet......

SECUNDA!
Ek en JD is op pad na julle toe!
Na ons suksesvolle toer in die Kaap, het ons besluit om nog een laaste vertoning van "Ligte, Lewe, Liefde" vir julle toe doen!

Dis om die draai, en dis net 1 aand!
Ons sal graag saam julle wil kuier by die Umuzi Teater - At Lake Umuzi , Secunda
Umuzi Kunstefees

From fitting to wedding day: Mother of the groom. ✨️✨️ Beautiful Jane Oosterhuis  dressed in deep emerald green with a r...
15/09/2026

From fitting to wedding day:

Mother of the groom. ✨️✨️

Beautiful Jane Oosterhuis dressed in deep emerald green with a rich lace with seed beads and rhinestones;

Jane, you looked ravishing.

Congratulations Jaco and Stephanie on your Wedding day.

Designer Elzaan Van Der Merwe
Mamilla Fashions

Thank you Mam Cmt for another beautiful dress 👗

Enquiries Whatsapp 082 469 7948

Boutique Located at 768 Bendor St Elarduspark Pretoria

Navy Blue From Bohemian Look to Casual LookCircle Top R995No Cellulite Skinny R899Xs to 7xl Mamilla Fashions   082 469 7...
15/09/2026

Navy Blue

From Bohemian Look to Casual Look

Circle Top R995
No Cellulite Skinny R899

Xs to 7xl

Mamilla Fashions

082 469 7948

12/09/2026

Beautiful NEW DESIGN IN STORE Mamilla Fashions

✨️Mesh Circle Top R995

✨️New COLOR Blue NO CELLULITE SKINNY R899

✨️White String Dress R599 Mamilla Fashions

*Size XS TO 7XL*

Boutique Located at 768 Bendor St Elarduspark PTA Tel 012 345 2830

Whatsapp 082 469 7948

Beautiful NEW DESIGN IN STORE Mamilla Fashions ✨️Mesh Circle Top R995 ✨️New COLOR Blue NO CELLULITE SKINNY R899✨️White S...
12/09/2026

Beautiful NEW DESIGN IN STORE Mamilla Fashions

✨️Mesh Circle Top R995

✨️New COLOR Blue NO CELLULITE SKINNY R899

✨️White String Dress R599 Mamilla Fashions

*Size XS TO 7XL*

Boutique Located at 768 Bendor St Elarduspark PTA Tel 012 345 2830

Whatsapp 082 469 7948

Happy Friday from Mamilla Fashions *IN STORE* and going to sell out fast 🏃‍♂️ Summer printed *RIB PANTS* R799HI LO V nec...
11/09/2026

Happy Friday from Mamilla Fashions

*IN STORE* and going to sell out fast 🏃‍♂️

Summer printed *RIB PANTS* R799
HI LO V neck Curved top *NEW DESIGN* R799

Xs to 7xl

Mamilla Fashions
082 469 7948

MY Rou Proses TANSEk wil begin deur DANKIE te sê vir ALMAL se Liefde, Ondersteuning, EMPATIE en bemoediging in hierdie s...
09/09/2026

MY Rou Proses TANS

Ek wil begin deur DANKIE te sê vir ALMAL se Liefde, Ondersteuning, EMPATIE en bemoediging in hierdie seer tyd Nadat ons Mamma na Liewe Jesus toe is.

🌷Dinge wat EK die laaste 3 weke geleer het🌷

🪾Almal Rou op Sy/Haar manier, jy moet al die verskillende fases van Rou deurgaan. ONS is maar 3 weke in, en alles is nog deurmekaar en seer vir ons.

🪾Mense gaan vrae vra, ek wil graag hierop ingaan, onthou altyd dat die persoon wat SOPAS iemand aan die dood moes afstaan 80% van n dag NIE kapasiteit het om een voet voor die ander te sit nie, "nevermind" vir 'n 100ste keer dieselfde storie oor en oor te moet vertel.😢
Ek verstaan mense gee om, mense is nuuskierig en mense het opinies . Die BESTE RAAD, "READ YOUR CROWD" ek waardeer tans die mens wat eerder stil bly, of "sweet and short" Jammer oor jul verlies en dan aangaan, daardie persoon wat so seer het VERKIES dat jy eerder niks sê nie, want met elke mens, elke sin, elke druk word die HELE seer proses van vooraf oopgekrap. Hulle sal praat wanneer hulle sterker is en daaroor wil praat 🥰

🪾EK, by voorbeeld is glad nie reg vir drukkies nie, elke keer as iemand my druk en sê hulle is jammer oor my Ma begin ek huil, en net sodra ek myself bymekaar het kom die volgende een, SO WAT TANS VIR MY WERK IS.. 'n HIGH FIVE... oor n paar maande sal ek verseker weer die drukkies wil hê ❤️

Weet net dat ONS WEET julle d**k aan ons en gee om vir ons en dit word waardeer. Maar veral by die werk, dis BAIE MOEILIK om net deur n uur te kom ek praat nie eers van n dag nie.

🪾Baie Belangrik NIEMAND se dood is erger as n ander nie. Dis Finaal, dis seer, jys kwaad, jys "Num" jy is ongelooflik moeg, jys verslae, bitter hartseer, kort van draad by tye, jou hart is in n miljoen stukke, al wat EK probeer doen is om my werk tot die beste van my vermoë te doen en om deur n werksdag te kom SONDER om heeltyd te huil of te verduidelik. 🙏

🪾MY woorde is op. En ek is net te moeg om te praat, Maar probeer Praat met jou geliefdes/gesin DIT WERK, want julle voel NOU ALMAL dieselfde, hulle is nou my saving grace. 🙏 DEEL met hulle, huil, skreeu wat ookal vir jou werk. Julle harte verstaan mekaar 🙏❤️

🪾As iemand jou die idee gee dat hulle NIE NOU KANS SIEN vir praat nie, los dit asb, more voel hulle dalk weer beter.

🪾En laastens of n persoon siek was, onverwags weg is of wat ookal die rede DIT BLY EINA, BAIE BAIE SEER. Mense is geneig om jou te wil laat "probeer" "beter voel" deur hulle storie te deel wat 10 of 40 jaar terug gebeur het (en ek verstaan dit) maar NIKS wat jy nou gaan sê gaan dit beter maak nie. Jy wil nie nou hoor dat om n ouer te verloor raak nooit beter nie, ons wil nie nou hoor tyd sal leer nie al WEET ons dit.....
Al wat ons nou doen is om in een stuk te probeer bly, en sekonde vir sekonde dit te vat. Ons is nog nie naastenby by dag vir dag nie.

🪶🪶Ons bly NET mens, ons Sê DANKIE vir die Liewe Vader vir elke dag wat Hy vir ons die nodige krag, lyding en kalmte gee om deur die dag te kom.
En bowenal is ek SO SO Dankbaar vir my Gesin, Pa, Boeties, Sussie, Personeel, Vriende & Familie en vir julle wat Verstaan en Omgee ♡♡

Groot waardering &
Liefde Elzaan

07/09/2026

Hierdie oomblik was ALLES ❤️

Dankie my lief vir Special Memories wat ons kids ALTYD sal onthou ons HET JOU LIEF

✨️✨️✨️✨️✨️✨️✨️✨️

Ons Persoonlike Dogter se MATRIEKAFSKEID ✨️

Die KAR

Dit het BAIE mense gevat om hierdie dag so Ongelooflik Spesiaal te maak. En elkeen van hulle verdien hul EIE PLASING 👌

Die kar was n verrassing vir hulle, dié wat my Man ken weet hy is kar bed@nerd. Ek d**k die hoogtepunt van die kar was vir Toon net so groot soos vir Zane Van Der Merwe 🤣 sien video in volgende plasing ♡

Thank you, Kim Pretorius and David Hack from Ambassador Chauffeur Services. We highly appreciate you for this astonishing vehicle.

A big thank you to Jan, the chauffeur, for making their day extra special—a profound memory made.

Visit www.occasion.co.za to view their impeccable fleet. 👌👌

Rok Mamilla Fashions

Ons Persoonlike Dogter se MATRIEKAFSKEID ✨️Die KAR   Dit het BAIE mense gevat om hierdie dag so Ongelooflik Spesiaal te ...
07/09/2026

Ons Persoonlike Dogter se MATRIEKAFSKEID ✨️

Die KAR

Dit het BAIE mense gevat om hierdie dag so Ongelooflik Spesiaal te maak. En elkeen van hulle verdien hul EIE PLASING 👌

Die kar was n verrassing vir hulle, dié wat my Man ken weet hy is kar bed@nerd. Ek d**k die hoogtepunt van die kar was vir Toon net so groot soos vir Zane Van Der Merwe 🤣 sien video in volgende plasing ♡

Thank you, Kim Pretorius and David Hack from Ambassador Chauffeur Services. We highly appreciate you for this astonishing vehicle.

A big thank you to Jan, the chauffeur, for making their day extra special—a profound memory made.

Visit www.occasion.co.za to view their impeccable fleet. 👌👌

Rok Mamilla Fashions

Happy Birthday liefste Monna Pop Monique Steyn Mag jou jaar so ongelooflik wees soos jy ❤️🪶🪶🪶Ons het jou Diep LIEF
05/09/2026

Happy Birthday liefste Monna Pop Monique Steyn

Mag jou jaar so ongelooflik wees soos jy ❤️🪶🪶🪶

Ons het jou Diep LIEF

Address

768 Bendor Street, Elarduspark
Pretoria
0133

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mamilla Fashions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mamilla Fashions:

Shortcuts

Share

Category