Purple Worx & Goodies

Purple Worx & Goodies Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Purple Worx & Goodies, Arts & Crafts Store, Pretoria.

Join me for retreats, camps and get togethers ranging from crafts, mixed media, and creative therapy..inspire, enjoy, create .[email protected] for any inquiries, joyful comments or orders! PURPLEWORX are lived and loved used second chance wooden blocks, slatted canvases, new stretched canvases, some times used plates, basins, teapots, cups what ever..painted/decorated with LOTS of Love and P

assion..this is my own designs and not being a factory I can't produce 2 of the same...I have a free spirit and love colour..enjoy my world with me

22/07/2026
Vroue CRAFT kamp - sonder n tent 18 -20 SeptR1750 PP VIR NAWEEKSLUIT IN 2 NAGTE AKKOMMODASIE, 5 ETES EN ALLE  CRAFTS!Vry...
17/07/2026

Vroue CRAFT kamp - sonder n tent 18 -20 Sept
R1750 PP VIR NAWEEK
SLUIT IN 2 NAGTE AKKOMMODASIE, 5 ETES EN ALLE CRAFTS!
Vrydag tot Sondag
Kom geniet n heerlike naweek met jou "tribe", dit is kreatief wees
sonder oordeel !
Jy geniet net jouself, maak nuwe vriende en haal weer asem!
Net n klein entjie buite die stad
Kamers met eie badkamer
Jy sit aan, eet lekker - geen voorbereiding of skottelgoed nie!
Staan op en craft na hartelus verder.
Vir volledige program stuur vir my n epos [email protected]

18-20 Sept - CREATE & CONNECT Vroue craft kampR1750 pp - Afbetaal opsies!Sluit in:2 nagte verblyf, 5 smul etes en alles ...
07/07/2026

18-20 Sept -
CREATE & CONNECT Vroue craft kamp
R1750 pp - Afbetaal opsies!

Sluit in:
2 nagte verblyf, 5 smul etes en alles om jou crafts mee te maak
Ons gaan n gesamentlike projek doen
Enige een kan enige tyd n stukkie werk aan die
groter projek
* Karton Kerfkuns
* Maak Houtblokkiestempels en nog n paar ander goed...
* Maak n drasak
* Weereens lekker lag "Pay-it-Forward" veiling Saterdagaand
As jy belangstel stuur ek graag vir jou meer inligting
Laat asb jou eposadres
Myne is [email protected]

Sat 18 Julie 2026kom kuier gesellig saam.Vet pret - versier jou tekkies!By Con Leche cafe!Betaling verseker jou plek!pur...
03/07/2026

Sat 18 Julie 2026
kom kuier gesellig saam.
Vet pret - versier jou tekkies!
By Con Leche cafe!
Betaling verseker jou plek!
[email protected]

NUUT VAN PURPLEWORX ✨🎨Mixed Media Collage Creative ClubHet jy al gewens jy kan meer kreatief wees… maar jy weet nie waar...
23/06/2026

NUUT VAN PURPLEWORX ✨🎨
Mixed Media Collage Creative Club
Het jy al gewens jy kan meer kreatief wees… maar jy weet nie waar om te begin nie?
Ek het n paar navrae gehad van doedies wat ver woon, of huisgebonde is, of dit vir iemand wil gee as geskenk!
Kom ontdek die vreugde van ontspan, skep en speel met papier, teksture en kleur — alles vanuit die gemak van jou eie huis. 🌿
Ek stel met liefde saam:
🌸 unieke Mixed Media Collage kits
🌸 handgemaakte agtergrondpapier met gel printing en marbling , ander tegnieke en toepassings
🌸 prente, papiere, woorde, knipsels en versierings
🌸 inspirasie en sagte begeleiding deur eksklusiewe video’s
Elke pakket is met die hand saamgestel en elkeen het sy eie karakter — geen twee skeppings is dieselfde nie.
✨ Jou kreatiewe reis begin met jou eie collage boek! ✨
📖 Starter Kit R260 + Pudo
✔ A4 collage boek met 15 bladsye kwaliteit 300gsm papier/
draadrug vir maklik werk
✔ 3 verskillende tema-pakkies
✔ Alles gereed om jou eerste bladsye te skep
🌿 Deluxe Starter Kit R360
✔ Alles hierbo ingesluit
✔ 5 verskillende tema-pakkies vir nóg meer kreatiewe ontdekkings
Daarna hry jy n opsie om aansluit by die:
💜 Purpleworx Creative Club -eerste seisoen is 4 maande
Elke maand ontvang jy: R220 pm plus Pudo
✨ 4 nuwe unieke collage pakkies - reg om te gebruik
✨ 2 eksklusiewe kreatiewe video’s
✨ nuwe idees en inspirasie
’n Heerlike kreatiewe bederf vir jouself — of ’n besondere geskenk vir iemand wat daarvan hou om met hul hande te skep.
📦 Pakkies kan landswyd met PUDO versend word.
Kom skep saam met my ’n bietjie kleur, vreugde en kreatiewe rustyd in jou maand.
🎨 Purpleworx — waar kreatiwiteit en kuier ontmoet.
Kontak my, Zelda vir jou plek in die eerste groep [email protected]
Ek hoor graag van jou!

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Purple Worx & Goodies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Purple Worx & Goodies:

Shortcuts

Share