Shaun Rusch Angling

Shaun Rusch Angling 28 Years of angling experience compiled in 4 boxes: Fish box 1, Fish box 2, Fish box 3 and Fish box 4

Due to so many products in the market I reduced thousands of dips and floats to only nineteen (19) different flavoured dips and eighteen (18) different floats which are compiled in a box, named Fish Box, Fish Box 2 and Fish Box 3. I already accomplished 3 x National colours, 5 x SAVOF colours and 6 x Gauteng North colours, whereby most of my Signature Series dips and floats were used in accomplishing the above mentioned achievements. Also new to the range will be the "yellow caps" and are already catching fish all over.

πŸ—žELITE SERIES NEWSπŸ—žElite Series competitions feedback from 3 different venues and with a grass carp PB SMASHEDπŸ₯Š at one o...
10/09/2026

πŸ—žELITE SERIES NEWSπŸ—ž

Elite Series competitions feedback from 3 different venues and with a grass carp PB SMASHEDπŸ₯Š at one of the venues.

DISKUS PAN:
➑️ Abuti Mpho Abiot Manamela: 2ndπŸ₯ˆin zone and 5th overall 6 fish for 10.85kg
➑️ Stan Ndleve 2 fish for 4.1kg

Combinations for Diskus Pan:
βœ…οΈ Combination 1:
Top Hook: SRA Rosemary float with swd backing
Bottom hook: 2 x SRA Honey floats
Bol: SRA Bloekom/Anys, Honey/Caramel and duiwelsdrek

βœ… ️Combination 2:
Top Hook: SRA Bloekom/Garlic float
Bottom hook: 2 x SRA Honey float
Bol: Same as Combination 1

BOSCHKOP VAALDAM:
➑️ Lizemi Berry: 2ndπŸ₯ˆin zone and 3deπŸ₯‰overall 1 fish for 7.08kg (PB GRASSCARP)
➑️ Rian Geyer 3deπŸ₯‰in zone and 4th overall 2 fish for 2.8kg

Combinations for Boschkop Vaaldam:
βœ… ️Combination 1:
Top Hook: SRA Musk+ hard float
Bottom hook: SRA Anys hard float
Bol: SRA Raspberry/Molasse, Banana and a little bit of Amptekers Anys

βœ…οΈ Combination 2:
Top Hook: Kariba worm with SRA Bunspice float dipped in SRA Fluoro Red powder
Bottom hook: 2 x SRA Honey floats with garlic dough backing
Bol: none

BRANDVLEI DAM:
➑️ Johannes Barnard: 3deπŸ₯‰in zone and 10th overall 10 fish for 4.2kg

Combinations for Brandvlei:
βœ…οΈ Combination 1:
Top Hook: SRA Naeltjie-olie hard float
Bottom hook: SRA Musk+ hard float
Bol: SRA Peach and Musk

βœ…οΈ Combination 2:
Top Hook: SRA Anys hard float
Bottom hook: SRA Duiwelsdrek hard float
Bol: SRA Pineapple and clean duiwelsdrek

🎊 Congratulations to all the SRA ambassadors in achieving great results at all the different venues and especially to Lizemi Berry with het PB GRASS CARP of 7.08kg's πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»

PROUD!!🫑

Shaun Rusch

πŸŽ€πŸŽ£ SRA PRO MANIA – CAST HOPE & REEL FOR CHANGE πŸŽ£πŸŽ€SRA is proud to support a very special Pro Mania hosted by SRA ambassad...
09/09/2026

πŸŽ€πŸŽ£ SRA PRO MANIA – CAST HOPE & REEL FOR CHANGE πŸŽ£πŸŽ€

SRA is proud to support a very special Pro Mania hosted by SRA ambassador Christopher Green, taking place on 3rd & 4th October 2026 at Bloemhof Dam – Bamboesspruit.

This event is about more than just fishing. πŸ’— It is about raising awareness for breast cancer, supporting survivors, and standing together in the fight to find a cure.

πŸŽ€ Wear something PINK! πŸŽ€
Let’s turn the banks of Bloemhof pink and show our support for this important cause.

🎣 3rd & 4th October 2026
πŸ“ Bloemhof Dam – Bamboesspruit
πŸ‘€ Organiser: Christopher Green

Cast. Compete. Support a Cause.
Together, we cast hope and reel for change. πŸ’—πŸŽ€

SRA wishes and appreciate Christopher, Telcia and everyone involved all the very best with this special event. Let's make it one to remember! 🩷

Shaun Rusch

Wat ’n suksesvolle onlangse SRA Welkom Pro Mania, aangebied deur Pieter Willem De Lange en Louis-Han Nel by Die Sloep, B...
07/09/2026

Wat ’n suksesvolle onlangse SRA Welkom Pro Mania, aangebied deur Pieter Willem De Lange en Louis-Han Nel by Die Sloep, Bloemhofdam! πŸ‘πŸ»

Ons SRA Ambassadeurs, Louis-Han, het uitstekend gevaar en ’n 3de algehele posisie vir die dag behaal met ’n indrukwekkende 28 visse vir 31 kg! πŸ†πŸ”₯

Maar dit is nie al nie… Luhandru het ook uitstekend gevaar en ’n 3de plek onder die jonges behaal met 7 visse vir ’n gelooflike 14.1 kg! πŸ‘πŸ»πŸŽ£πŸ†

En natuurlik was daai SRA Rosemary Floats deel van die plan! πŸŒΏπŸ˜‰ Die resultate praat mos vanself!

🎯 Wat het gewerk die dag:

Kombinasie 1:
πŸ”Ή Boonste hoek: SRA White Float
πŸ”Ή Onderste hoek: SRA Geel Rosemary Float
πŸ”Ή Bol: Bloekom/Anys & Pineapple-R
Kombinasie 2:
πŸ”Ή Boonste hoek: SRA Geel Rosemary Float met swd-deegie
πŸ”Ή Onderste hoek: SRA Garlic Float
πŸ”Ή Bol: Pineapple-R met baie Duiwelsdrek

πŸ“ Afstande: 105 m & 120 m

Mens kan duidelik sien dat die aanbieders baie moeite gedoen het om die dag ’n sukses te maak. Die kompetisie is baie professioneel aangebied en ons waardeer die moeite en toewyding! πŸ‘ŒπŸ»

πŸ™πŸ» Baie dankie, Louis-Han en Pieter, vir ’n puik geleentheid!
πŸ† Baie geluk aan al die wenners en deelnemers!
SRA is trots om deel te wees van sulke lekker hengelgeleenthede. 🎣πŸ’ͺ🏻

Through simplicity you will achieve GREATNESS!!


Shaun Rusch

πŸ”₯ 1124 CONTAINERS SOLD IN JUST 2 WEEKS! πŸ”₯What a journey it has been! πŸ™πŸ»In just 2 weeks, a massive 1124 SRA Hard Float co...
05/09/2026

πŸ”₯ 1124 CONTAINERS SOLD IN JUST 2 WEEKS! πŸ”₯

What a journey it has been! πŸ™πŸ»

In just 2 weeks, a massive 1124 SRA Hard Float containers have been sold to tackle shops all over! πŸŽ£πŸ’œ

This is something we are incredibly grateful for. Every order, every shop that supports SRA, and every angler who puts their trust in our products means the world to us.

THANK YOU! ❀️

We don’t take your support for granted. This is only the beginning, and we are excited for what lies ahead! πŸ’ͺ🏻πŸ”₯

SRA β€” Through simplicity you will achieve GREATNESS!! πŸŽ£πŸ’œ

Shaun Rusch

πŸ† SRA TOP PRESTASIES – PRO MANIA| BOLIVIA DAM, REITZ πŸ†Wat ’n fantastiese naweek van hengel en puik SRA-prestasies by die...
03/09/2026

πŸ† SRA TOP PRESTASIES – PRO MANIA| BOLIVIA DAM, REITZ πŸ†

Wat ’n fantastiese naweek van hengel en puik SRA-prestasies by die onlangse Pro Mania, aangebied deur Louis-Richard Langeveldt, by Bolivia Dam, Reitz! 🎣πŸ”₯

πŸ₯‡ Wian Fourie – 1ste Algeheel (Saterdag)
πŸ₯‡ Louis Richard Langeveldt – 1ste Algeheel (Sondag)
πŸ₯ˆ David Rene Bruyere – 2de Algeheel (Saterdag)
πŸ₯‰ Johan Fourie – 3de Algeheel (Saterdag Γ©n Sondag)

🎣 Wat het vir hulle gewerk?

Kombinasie 1:
πŸ” Hoek bo: SRA Musk Float
πŸ”» Hoek onder: SRA Musk Float
βšͺ Bol: SRA Musk

Kombinasie 2:
πŸ” Hoek bo: SRA Garlic Float
πŸ”» Hoek onder: SRA Garlic Float
βšͺ Bol: SRA TCP, Pineapple & Bunspice

Kombinasie 3:
πŸ” Hoek bo: SRA Musk+ Float & soet deegie
πŸ”» Hoek onder: SRA Garlic Float
βšͺ Bol: SRA Bunspice & Honey

’n Groot baie geluk aan Wian, Louis-Richard, David en Johan met hierdie puik prestasies! πŸ‘πŸ»πŸ†

Dankie dat julle SRA vertrou en ons produkte op die hoogste vlak gebruik. πŸ’œπŸŽ£

Through simplicity you will achieve GREATNESS!!

Pro Mania Shaun Rusch

31/08/2026

πŸ†πŸŽ£ 5-JARIGE KLEIN SRA-AMBASSADEUR JURIE SMITH πŸŽ£πŸ†

Jurie wys en vertel presies hoe hy sy PB-baber van 10.03 kg gevang het! πŸ˜±πŸ‘πŸ»

Julle moet mooi luister πŸ‘€β€¦ want Jurie vertel sommer vir almal van sy SECRET FLOAT 🟑βšͺ️🀫🎣

Een van Jurie se snaaksste sΓͺ-goedjies moet seker wees:
πŸ˜‚πŸ€£ β€œDie wilde-ding… dan skiet ek hom!” πŸ˜†
Baie geluk, Jurie, met daai 10.03 kg PB! πŸ†πŸ’ͺ🏻🎣

Jy het definitief ons dag gemaak met jou sΓͺ-goedjies! πŸ˜πŸ™ŒπŸ»

En Merinda en Willie… πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ» goeie werk, ouers! Julle maak duidelik ’n fantastiese klein hengelaar groot! ❀️🎣

πŸ“½οΈ Kyk gerus πŸ‘€πŸ‘‡πŸ» en luister mooi… Jurie verklap dalk sy SECRET FLOAT! 🀫🟑βšͺ️

Shaun Rusch 🎣

🎣 WAT ’N NAWEEK VIR SRA BY DIE GYS PITZER CLASSIC! 🎣Wat ’n suksesvolle naweek was dit nie vir SRA se twee spanne wat aan...
26/08/2026

🎣 WAT ’N NAWEEK VIR SRA BY DIE GYS PITZER CLASSIC! 🎣

Wat ’n suksesvolle naweek was dit nie vir SRA se twee spanne wat aan die Gys Pitzer Classic deelgeneem het nie! πŸ”₯πŸ’ͺ🏻

πŸ† SRA GREEN GOBLINS
πŸ₯‡ 1ste in hulle oewer-afdeling/zone – Hartsease
πŸ₯‡ 1ste ALGEHEEL! πŸ†

TEAM SRA RED
🎣 Deel 9de in hulle oewer-afdeling/zone – Maizefield

Hier is ’n vinnige opsomming van die verskillende oewers, afstande en kombinasies wat gewerk het:

🟒 HARTSEASE – SRA GREEN GOBLINS
Die SRA Green Goblins-span het heel regs gesit waar daar baie vlak water voor hulle was.

🎯 Afstande: 130 m – 140 m

Maak ’n skoon, soet wit deegie waar jy 'n mespunt SRA Wit Fluoro in die water gooi.
Die terugvoer was dat die visse meestal harde floats gesoek het.

Daar is met dubbelhoek gly-Rietvlei-stroppe gehengel. Ongeag op watter hoek gehengel is, het daar feitlik elke keer ’n:
βšͺ️🟑 SRA Rosemary Harde Geel of Wit Float
opgewees, met die wit soet deegie as backing.
Die dipkombinasies het gewissel tussen:
🌹 ’n roos-tiepe dip alleen
πŸπŸ‘πŸ« SRA Fruity + Bunspice
🌰 Met tye is ’n bietjie SRA Almond ook bygesit.
Louis het opgetel dat toe hy met 0.8-hoekies gehengel het, die byt-tempo effens vinniger was.
Die teorie hieragter kan moontlik wees dat dit vir ’n ligter en meer gebalanseerde aanaanbieding gesorg het.

πŸ”΄ MAIZEFIELD – TEAM SRA RED
Team SRA Red het heel regs, baie naby aan die draad, gesit.
Korter afstande was nie regtig ’n opsie nie, aangesien dit heeltyd jong vis opgelewer het.

🎯 Beste afstande: 135 m en 145 m

Daar is ook ’n Moirs almond-deegie gebruik en slegs met enkelhaak-stroppe gehengel.
Een van die kombinasies wat baie goed gewerk het:
βšͺ🟑 SRA Harde Anys Wit of Geel Float
Almond-deeg backing
slegs een spuit SRA Bloekom/Anys Spray
Hierdie kombinasie het die meeste vis opgelewer.
Vir die groter vis het:
🟑 SRA Harde Geel Musk+ Float
Almond-deeg backing
SRA Almond & Bunspice op die voerbal
die grootste vis van die naweek vir die span opgelewer β€” ’n 3.3 kg vis! 🎣πŸ”₯
Daar is ook ’n klompie jonger visse tussen 1.8 kg en 2.5 kg met dieselfde kombinasie gevang.
Die byte was redelik stadig, so die les hier was: moenie te vinnig jou aas oordoen nie. Geduld was die sleutel.

πŸ† WAT ’N PRESTASIE!
Weereens was dit ’n uitstekend georganiseerde Gys Pitzer Classic, met ’n magdom herinneringe wat nog lank by ons almal sal bly.

Ons is gelooflik trots op albei SRA-spanne en veral op ons:
πŸ’š SRA GREEN GOBLINS πŸ’š
πŸ₯‡ 1ste in hulle zone
πŸ₯‡ 1ste ALGEHEEL
WAT ’N PRESTASIE!!!!!
RESPEK!!!!!! πŸ’ͺ🏻πŸ”₯🎣

πŸ™πŸ» SPESIALE DANK
ABBA Vader β€” sommer net vir alles! πŸ™πŸ»β€οΈ
Gys Pitzer Motoring β€” baie dankie vir ’n uitstekende kompetisie en puik reΓ«lings.
Werner Lubbe – For Anglers
Riaan Riekert – The Bank Angler (Baie dankie ook vir daardie video met die nuwe SRA Harde Floats! πŸ”₯)
En natuurlik ’n groot dankie aan die hengelaars wat die SRA-kleure met soveel trots verteenwoordig het:
🎣 Shaun Rusch
🎣 Werner van Aswegen
🎣 Louis Kruger
🎣 Kobus de Wit
🎣 John Fitzgerald
🎣 Pieter Andries Christiaan Weideman
🎣 Hj van Staden

Baie geluk aan elkeen van julle! πŸ‘πŸ»πŸ”₯

Sien julle volgende keer!!! πŸ’ͺ🏻🎣

SRA – Through simplicity you will achieve GREATNESS!!





πŸš‚πŸ”₯ PRODUCTION IS RUNNING FULL STEAM AHEAD! πŸ”₯πŸš‚Production on the 5 NEW SRA Flavoured Hard Floats is running like a well-oi...
18/08/2026

πŸš‚πŸ”₯ PRODUCTION IS RUNNING FULL STEAM AHEAD! πŸ”₯πŸš‚

Production on the 5 NEW SRA Flavoured Hard Floats is running like a well-oiled steam train! πŸ’ͺ🏻🎣

A huge THANK YOU to all the tackle shops that have already placed their orders. We truly appreciate the support! πŸ™ŒπŸ»

These new flavours are coming… and they’re going to be πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯
ANYS
MUSK+
DUIWELSDREK
NAELTJIE-OLIE
ROSEMARY

SRA β€” Through simplicity you will achieve GREATNESS!! 🎣πŸ”₯

Shaun Rusch

13/08/2026

πŸ”₯ 5 NEW SRA HARD FLOAT FLAVOURS! πŸ”₯

The wait is over AND we are READY 🎣

SRA is bringing FIVE new hard float flavours to the market β€” each one with its own unique attraction and designed to put more confidence in your next session. πŸ’₯

From the first flavour to the last, there’s something special waiting for you… πŸ‘€

But the LAST FLAVOUR IS SOMETHING VERY SPECIAL! 🀫πŸ”₯

πŸ‘‰ WATCH THE VIDEO RIGHT TO THE END to see which flavour is revealed last!

Which one are you most excited to try? 🎣πŸ”₯

SRA β€” Through simplicity you will achieve GREATNESS!! πŸ’ͺ

Shaun Rusch

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 06:00 - 17:00
Tuesday 06:00 - 17:00
Wednesday 06:00 - 17:00
Thursday 06:00 - 17:00
Friday 06:00 - 17:00

Telephone

+27823727094

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shaun Rusch Angling posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Shaun Rusch Angling:

Shortcuts

Share

Category