Gifts With Wings

Gifts With Wings We offer unique ranges in home ware (tabling, aprons etc) gifts and luggage.Our designs are authentic, hand printed and manufactured in South Africa.

Our on-line shop is user friendly: www.giftswithwings.net.You can also contact us via e-mail or on facebook.

Gifts with Wings is taking part in the Pathways Spring Market at The Collection (next to Woodlands Boulevard Mall) in Pr...
17/09/2016

Gifts with Wings is taking part in the Pathways Spring Market at The Collection (next to Woodlands Boulevard Mall) in Pretoria. From 17- 25 September from 9-5 every day

Gifts with Wings stal ook by die Kersmark-Taberna Dei kampus in jorrisenstraat Polokwane. Besoek gerus die mark vir inte...
01/12/2015

Gifts with Wings stal ook by die Kersmark-Taberna Dei kampus in jorrisenstraat Polokwane. Besoek gerus die mark vir interessante geskenke en heerlike eetgoed.

Gifts with Wings is deel van die Polokwane Kunsmark elke dag hierdie week tot 7 Augustus. Plekmatte en runners (2m lank)...
05/08/2015

Gifts with Wings is deel van die Polokwane Kunsmark elke dag hierdie week tot 7 Augustus. Plekmatte en runners (2m lank) met bessierooi "Pomegranates" nou beskikbaar. Uitstekende kwaliteit produkte !! Kontak my gerus vir meer besonderhede.

Ek glo julle Moedersdag was super spesiaal! Mag die jaar vir elke Gifts With Wings vriend of vriendin 'n besondere geske...
11/05/2015

Ek glo julle Moedersdag was super spesiaal! Mag die jaar vir elke Gifts With Wings vriend of vriendin 'n besondere geskenk wees.

02/02/2015

'n Hartlike dankie vir al ons nuwe GWW vriende! Ons sien uit om die vreugde van 'n pragtige gedekte tafel en spesiale tierlantyntjies met julle te deel. Welcome to our new GWW friends! We are looking forward to share beautifully decorated tables and special gifts with you.

07/01/2015

Gifts with Wings wil aan elke man en vrou 'n voorspoedige en kreatiewe 2015 toewens. Die hele jaar lĂȘ voor om jou verjaardae van vriende baie spesiaal te maak met 'n geskenkbewys van GwW of deur jou geskenke aanlyn te bestel.

Vir die perfekte Kersgeskenk kan jy in die gemak van jou eie huis 'n bestelling plaas en by jou vriend/vriendin laat afl...
19/11/2014

Vir die perfekte Kersgeskenk kan jy in die gemak van jou eie huis 'n bestelling plaas en by jou vriend/vriendin laat aflewer. Kyk gerus by www.giftswithwings.net en neem 'n reis deur ons pragtige verskeidenheid geskenke!

Dankie vir ons nuwe vriende op die Gifts with Wings bladsy!
01/10/2014

Dankie vir ons nuwe vriende op die Gifts with Wings bladsy!

Gifts with wings are getting more and more creative. Even the pets are interested in the latest designs. Visit our onlin...
24/08/2014

Gifts with wings are getting more and more creative. Even the pets are interested in the latest designs. Visit our online shop for your wide variety of gifts, suitable for any occasion! www.giftswithwings.net

13/08/2014

BAIE dankie en welkom aan al die nuwe vriende van Gifts with Wings se blad! Dankie vir die wonderlike mark in Polokwane. Ons sien uit om julle later vanjaar weer daar te sien met nuwe idees uit lap en hout gemaak!

Gifts with Wings se uitstalling by die Laerskool Pietersburg se Kunsmark. Gaan kyk. Gaan koop en maak jou Kerskous nou a...
31/07/2014

Gifts with Wings se uitstalling by die Laerskool Pietersburg se Kunsmark. Gaan kyk. Gaan koop en maak jou Kerskous nou al vol!

28/07/2014

Gifts with Wings kuier volgende week in die Noorde! Kunsmark 2014
by die Pietersburg Laerskool in Polokwane - Vrydag 1 Augustus tot Saterdag 9 Augustus. Die mooiste geskenke vir 'n verjaardag, jou kerskous of 'n spesiale ete saam met vriende of familie.

Address

Menlo Park
Pretoria

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 16:00
Sunday 09:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gifts With Wings posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category