23/09/2026
Elke familie het daardie een melktertresep wat van geslag tot geslag oorgedra word en glo die heel beste is. Nou kan Ouma se geliefde wenresep vir altyd 'n spesiale plekkie in jou kombuis kry.
Hierdie Melktert-houtbord van 28 × 22 × 1 cm is pragtig gegraveer met Ouma se bekende resep. Dit is die perfekte geskenk vir 'n geliefde of 'n unieke toevoeging tot jou eie kombuis.
Bestel joune vandag nog vir slegs R185 en hou dié kosbare familietradisie lewendig.
🛒 Koop aanlyn: https://kultuurkafee.com/shop/houtborde/melktert/