Stafross

Stafross At Stafross, we are more than just an online business. We are passionate advocates for boosting South African talent and fostering a strong, resilient economy!
(1)

Every single product you find at Stafross is proudly made in South Africa!

🚀Het jou GAZEBO al WEGGEVLIEG? Stafross hou nie van 😨 PANIEKERIGE 😨 gazebos nie!Kom ons praat oor CANVAS gazebos met STA...
11/09/2026

🚀Het jou GAZEBO al WEGGEVLIEG? Stafross hou nie van 😨 PANIEKERIGE 😨 gazebos nie!
Kom ons praat oor CANVAS gazebos met STAAL PYPE:
✅ HOEKOM ons dit VERKIES
✔ Canvas is sterk, skeur nie sommer nie en hou van buitelewe
✔ Dik canvas = beter skadu & sonbeskerming
✔ Staan vas in die wind as jy reg vasmaak
✔ Lang lewe - nie net een naweek nie
✔ Herstelbaar - Jy hoef nie alles weg te gooi nie
⚠️ EERLIK:
✖ Swaarder as pop-ups
✖ Opstel vat langer
✖ Nie vir mense wat oorhaastig is nie
✖ Duurder aan die begin
🔍 Vir wie is dit?
Stafross gazebos is perfek vir:
• Ernstige kampeerders
• Markte en feeste
• Langtermyn of gereelde gebruik
• Mense wat sê: “Ek wil hê dit moet HOU.”
As jy iets soek wat:
👉 vinnig opslaan en lig dra - kyk elders
👉 sterk staan, nie wegwaai nie en jare hou - hier’s jou gazebo 💪
Het jy vrae? Ons help graag! Bel ons voordat jou volgende gazebo besluit om te vlieg 🪁
Petrus 0645181273 of Ellen 0766192099

😎Gesels van die Week😎 Het jy geweet❓ Jy maak 'n verskil! Jy sorg dat 💯de mense direk en indirek elke liewe maand 🍜kos op...
10/09/2026

😎Gesels van die Week😎
Het jy geweet❓ Jy maak 'n verskil! Jy sorg dat 💯de mense direk en indirek elke liewe maand 🍜kos op die tafel het. Deur jou ondersteuning van Stafross!

Dit beteken die 🌍wêreld vir ons, want ons wil mos nie net vir onsself leef nie. Saam met jou maak ons 'n ware verskil vir regte 🇿🇦 Suid-Afrikaners!

Duisend dankies vir elke lekker 🗒boodskap, elke 🖊review en elke 💰aankoop! Julle hou ons aan die gang!

Ons is dalk heel plat op die aarde, maar ons ken ons storie! Ons deel met ❤️liefde ons beste raad, en sal jou altyd eerlik help sodat jy presies kry wat reg is vir jóú.

☎️ Bel ons gerus as jy lekker wil gesels of bietjie advies soek!

Hoe kan jy verder hand bysit?
Dis heeltemal 🆓GRATIS
🌐 Loer bietjie rond op ons webblad
👉Wys ons vir jou mense
🗨Los vir ons 'n kommentaartjie (ons leer altyd graag by julle!)
➡Deel ons posts om die nuus te versprei

09/09/2026

Die wenner van ons KAMP WEGGEE is Herman Schoombee!

🦌OORSPRONKLIK, BEPROEF, DIE BESTE. Sedert 2019 vertrou duisende jagters op Stafross se Bakkie Coolers om hul wildsvleis ...
09/09/2026

🦌OORSPRONKLIK, BEPROEF, DIE BESTE.
Sedert 2019 vertrou duisende jagters op Stafross se Bakkie Coolers om hul wildsvleis veilig en ❄️koel huis toe te kry.

💥 Nou teen 'n MASSIEWE AFSLAG! 💥
✅ Ontwerp vir gebruik as karkassak of vleissak
✅ Pas perfek in enige bakkie of trailer
✅ Stewige Ripstop Canvas buitekant
✅ Waterdig, maklik-skoonmaakbaar
✅ Gebou vir die harde Suid-Afrikaanse klimaat
✅ Die keuse van jagters sedert 2019

As jy hierdie jagseisoen 'n karkas sak koop, maak seker dit is een wat reeds BEWYS is.
👆Kliek die links by die fotos
🙋‍♀️BEL: Petrus: 064 518 1273 of Ellen: 076 619 2099

⛺Jy het pas jou kamp mooi opgeslaan... Alles lyk perfek. 😎 Toe begin die WIND behoorlik waai! 🌬️🌬️🌬️Wat doen jy?1️⃣ Begi...
07/09/2026

⛺Jy het pas jou kamp mooi opgeslaan... Alles lyk perfek. 😎 Toe begin die WIND behoorlik waai! 🌬️🌬️🌬️

Wat doen jy?

1️⃣ Begin alles vasmaak en sit ekstra ankers in
2️⃣ Kyk eers die weer so bietjie uit
3️⃣ Hoop vir die beste 😂
4️⃣ Iets anders?

🤷 Ervare kampeerders! Wat sou jy doen?

04/09/2026

Ons gaan elke week 'n "Gesels van die Week" post opsit. Gesels gerus saam!

😮 KAMPEERDERS se b***t om iets VERNIET te kry! 🙏 Ons se DANKIE vir ons getroue !Hier is wat op die spel is:🌬️ 2 x Stafro...
04/09/2026

😮 KAMPEERDERS se b***t om iets VERNIET te kry! 🙏 Ons se DANKIE vir ons getroue !

Hier is wat op die spel is:
🌬️ 2 x Stafross Spring Pegs
🦶 9 x Stafross Groundsheet Pegs
🎒 1 x Tent Peg Roll
🍳 1 x Tri-Camp Stand

Om in te skryf:
📱 Druk die WhatsApp-knoppie en stuur vir ons jou naam en van
⭐ Nog beter: Vertel vir ons hoekom JY met hierdie fantastiese kamptoerusting moet wegstap!
👉 Die kompetisie sluit Maandagaand om 19:00

🌐 Kry al hierdie produkte en nog baie meer op ons webwerf!
Of skakel Petrus 064 518 1273 of Ellen 076 619 2099

😮 GIVE AWAY time, CAMPERS! 😮 100% Proudly South African products to make your next trip AWESOME!Here's what is up for gr...
03/09/2026

😮 GIVE AWAY time, CAMPERS! 😮 100% Proudly South African products to make your next trip AWESOME!

Here's what is up for grabs:
🌬️ 2 x Stafross Spring Pegs
🦶 9 x Stafross Groundsheet Pegs
🎒 1 x Tent Peg Roll
🍳 1 x Tri-Camp Stand

To enter:
📱 Hit that WhatsApp button and send us your name and surname.
⭐ Even better: Tell us why YOU should be walking away with this awesome gear!
👉Giveaway ends Monday evening 7 pm.

🌐 Find all these products and a lot more on our website!
Or call Petrus 0645181273 of Ellen 0766192099

Ons BRAAI Wenner het fotos gestuur! Geniet jou braaigoedjies, Geraldine Potgieter!
03/09/2026

Ons BRAAI Wenner het fotos gestuur! Geniet jou braaigoedjies, Geraldine Potgieter!

😬Why struggle with a wobbly skottel? 😎The patented Tri Camp Stand stays LEVEL!Enjoy a perfectly cooked breakfast on a LE...
02/09/2026

😬Why struggle with a wobbly skottel? 😎The patented Tri Camp Stand stays LEVEL!
Enjoy a perfectly cooked breakfast on a LEVEL skottelbraai.

Why everyone needs one:
⚖️ Perfect Balance: The swivel ball adjusts to level your skottelbraai.
💪 Stability: Turn frustrating, lopsided oil puddles into stress-free cooking.
⏱️ Easy Setup: Lightweight and ready in seconds
👜Carry bag: Included

🍳 Enjoy perfectly level outdoor cooking!

💥In Stock💥
👉 Buy NOW on our website!
📞 Petrus 064 518 1273 📞 Ellen 076 619 2099

Address

Plot 121, Elandsfontain 352-JR
Pretoria
0125

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27645181273

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stafross posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stafross:

Shortcuts

Share