10/09/2026
Die balans van onderskeie natuurlike elemente en mikrobes in die wortelsone van gewasse is noodsaaklik vir ‘n suksesvolle oes.
Vonna deel ons kundigheid oor hoe Novon in samewerking met UPL jou gewasse kan ondersteun met die Novon-Nutri en Rhizo-Engineering oplossings om optimaal te kan produseer.
Skakel vandag jou naaste Novon-gewas adviseur of besoek ons webtuiste by www.novon.co.za vir meer inligting.