Gigglebox Gifts & Decor

Gigglebox Gifts & Decor Soap Cakes, Bath & Body Products

Bubble Bakery products now available at Tea for Two Teagarden in O'Reilly Merry St, Benoni, inside Lavender Post Nursery...
31/10/2015

Bubble Bakery products now available at Tea for Two Teagarden in O'Reilly Merry St, Benoni, inside Lavender Post Nursery.

Packing away your blankets & thick winter coats for the summer?  Put some CITRONELLA BALLS inbetween blankets, linen, ja...
18/09/2015

Packing away your blankets & thick winter coats for the summer? Put some CITRONELLA BALLS inbetween blankets, linen, jackets & coats and in cupboards and protect it against insects (fish moths, etc). Unpack everything next winter with a refreshing fragrance.

All CITRONELLA BALLS now only R10,00 each + postage (cost depends on how many balls you buy). I post nationwide. Buy 10 balls & get 1 free.

Contact me for orders: [email protected]

01/09/2015
It's winter, it's cold and your skin gets drier.  Try our warming, moisturising Peppermint Crisp Tart-soap.  Only R35,00...
26/05/2015

It's winter, it's cold and your skin gets drier. Try our warming, moisturising Peppermint Crisp Tart-soap. Only R35,00 each. Discount available when buying higher quantities. Order at 0824123464 or [email protected].

Skeerseepgeskenkies oppad na agt gelukkige manne.  Dankie Antoinette!
20/03/2015

Skeerseepgeskenkies oppad na agt gelukkige manne. Dankie Antoinette!

HET JY SENSITIEWE OF DROE VEL?  Ons suiwer sepe sal jou vel sag en bevogtig laat.  Dis ongegeur & ongekleur, 100 % vegan...
26/02/2015

HET JY SENSITIEWE OF DROE VEL? Ons suiwer sepe sal jou vel sag en bevogtig laat. Dis ongegeur & ongekleur, 100 % vegan, gee 'n sagte, romerige skuim. Kies uit drie variasies. Slegs R15,00 elk.
Ons skeersepe vir mans en dames bevat bentonite vir ekstra reiniging en laat jou vel sag en bevogtig na elke skeer. Verpak in 'n reisvriendelike houertjie. Beskikbaar @ slegs R20,00 elk.

BADTYDPRET VIR KINDERS (OF ALMAL JONK VAN GEES)!!  Gliserienroomyssepe in Litchi-Aarbei, Sweet Melon, Grape & Cola-geure...
25/02/2015

BADTYDPRET VIR KINDERS (OF ALMAL JONK VAN GEES)!! Gliserienroomyssepe in Litchi-Aarbei, Sweet Melon, Grape & Cola-geure - slegs R10,00 elk; Custard & Jellysepe (gliserien) in Pynappel, Lemmetjie, Lemoen en Aarbeigeure - slegs R12,50 elk.
Skakel of e-pos my vir bestellings: 0824123464 of [email protected]. Gratis posgeld vir bestellings bo R1000,00 - enige kombinasie van produkte.

HEERLIKE TERTE!!  Strawberry Cheesecake, Melktert (kaneelgeur) & Peppermint Crisptert.  Drie geurige sepe om van te kies...
24/02/2015

HEERLIKE TERTE!! Strawberry Cheesecake, Melktert (kaneelgeur) & Peppermint Crisptert. Drie geurige sepe om van te kies vir 'n prettige, "anderse" ervaring. Nou slegs R17,50 per porsie.

Laaste week van uitverkoping!!  Moenie jou kans misloop om van ons unieke, geurige seepkoek te koop om jouself of iemand...
23/02/2015

Laaste week van uitverkoping!! Moenie jou kans misloop om van ons unieke, geurige seepkoek te koop om jouself of iemand spesiaals te bederf nie!1 Dis baie maklik om te bestel en onthou: gratis posaflewering vir bestellings van R1000,00 of meer.

Is Turkish Delight jou gunsteling lekkergoed?  Jy kan die heerlikheid daarvan nou op meer as een manier ervaar:  koop on...
18/02/2015

Is Turkish Delight jou gunsteling lekkergoed? Jy kan die heerlikheid daarvan nou op meer as een manier ervaar: koop ons heerlike Turkish Delight koekseep vir 'n heerlike geurervaring in enige vertrek of gebruik dit vir 'n bevogtigende velvriendelike badheerlikheid. Nou beskikbaar teen slegs R17,50 per porsie; gratis posgeld vir bestellings bo R1000,00

Op soek na 'n klein ietsie vir jou gaste of gasvrou?  Hartvormige Sjokolade-lemoensepies is ideaal!  Perfek in 'n gasteb...
16/02/2015

Op soek na 'n klein ietsie vir jou gaste of gasvrou? Hartvormige Sjokolade-lemoensepies is ideaal! Perfek in 'n gastebadkamer of geur jou vertrek of kas met hierdie heerlike sepies. Nou beskikbaar @ slegs R12,50 elk. Gratis posgeld op bestellings bo R1000,00

Address

Pretoria
0084

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 16:00

Telephone

082 4123 464

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gigglebox Gifts & Decor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Gigglebox Gifts & Decor:

Share

Category