De Afrikander Handelshuis

De Afrikander Handelshuis Handelshuis - the home of curated gifts Dit was die oomblik waar Afrikaners hulle gesigte weg van Europa en na Afrika gedraai het.

Kontak ons by [email protected]

De Afrikander Handelshuis (D.A.H) skep leefstylprodukte wat die Afrikaner se Franse, Duitse en Hollandse erfenis in 'n moderne Europees-Afrikaanse styl saamvat. In 1707 het Hendrik Biebouw uitgeroep: "Ik ben een Afrikander" (Ek is ʼn Afrikaner), in opstand teen die koloniale regering in die Kaap. De Afrikander se naam is afkomstig van dié woorde van Hendrik

Biebouw waar die woord "Afrikaner" die eerste maal gebruik is. Hierdie gebeurtenis spreek van 'n vreeslose opeising van identiteit en 'n diep gewortelde trots. De Afrikander spog met dié leefwyse en laat jou toe om dit met trots op jou mou te dra. De Afrikander - Geanker sedert 1652.

Selfs die ergste “man flu” voel sommer beter met een van hierdie oulike pleisters! 😋
24/07/2026

Selfs die ergste “man flu” voel sommer beter met een van hierdie oulike pleisters! 😋

17/07/2026

Wanneer jy die historiese Kasteel de Goede Hoop in Kaapstad besoek, stap jy nie net deur eeue se geskiedenis nie, maar ontdek jy ook 'n winkel vol unieke Suid-Afrikaanse skatte.

Geniet die laaste bietjie winter saam met Handelshuis ☕Die dae raak langer en die eerste tekens van lente is om die draa...
10/07/2026

Geniet die laaste bietjie winter saam met Handelshuis ☕
Die dae raak langer en die eerste tekens van lente is om die draai, maar daar is nog tyd om die laaste koue oggende en knus aande ten volle te geniet.

Maak reg vir die rugby seisoen met ons fantastiese reeks Springbok klere en bykomstighede. ✨️
26/06/2026

Maak reg vir die rugby seisoen met ons fantastiese reeks Springbok klere en bykomstighede. ✨️

21/06/2026
Handelshuis is reg vir die rugbyseisoen, is jy? 🏈 Ons het alles wat jy (en die hele gesin) nodig het om dié seisoen in s...
15/06/2026

Handelshuis is reg vir die rugbyseisoen, is jy? 🏈 Ons het alles wat jy (en die hele gesin) nodig het om dié seisoen in styl aan te pak. 👌🏻😌

06/06/2026

Handelshuis is reg vir Vadersdag, is jy? Kom loer gerus in vir unieke geskenke, spesiaal vir pa. ✨

By Handelshuis het ons ‘n pragtige verskeidenheid eerstedagkoeverte beskikbaar vir versamelaars en geskiedenis liefhebbe...
29/05/2026

By Handelshuis het ons ‘n pragtige verskeidenheid eerstedagkoeverte beskikbaar vir versamelaars en geskiedenis liefhebbers. ✨ Beskikbaar by ons Voortrekkermonument winkel, asook ons winkel by die Kasteel van Goeie Hoop.

Ons nuwe handsakke is perfek vir werk, inkopies of koffie-uitstappies saam met vriende. 👌🏻✨️
22/05/2026

Ons nuwe handsakke is perfek vir werk, inkopies of koffie-uitstappies saam met vriende. 👌🏻✨️

14/05/2026

Winter is hier en by Handelshuis fokus ons op warmte, gemak en klein bederfies wat die koue seisoen aangenamer maak. 😊❄️🤗

Address

Eeufees Road
Pretoria
0027

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 16:00
Sunday 08:00 - 16:00

Telephone

+27615241174

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Afrikander Handelshuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category