Buffelsfontein Wapens

Buffelsfontein Wapens Bederf jouself, jou rowwe bliksem.

11/09/2026

๐Ÿ”ฅ BERETTA APX 9MM โ€“ R10 700!

Sluit โ€™n Magnum MPO-pistoolkluis in.

๐Ÿ“ž 012 004 1699
๐Ÿ“ 269 Dykor Weg, Silverton, Pretoria

Bederf jouself, jou rowwe bliksem.

๐Ÿ”ฅ KOOP ENIGE CANIK HANDWAPEN!En kry GRATIS handwapen-bevoegdheidsopleiding by Skietskool.Terme en voorwaardes geld.๐Ÿ“ž 012...
10/09/2026

๐Ÿ”ฅ KOOP ENIGE CANIK HANDWAPEN!

En kry GRATIS handwapen-bevoegdheidsopleiding by Skietskool.

Terme en voorwaardes geld.

๐Ÿ“ž 012 004 1699
๐Ÿ“ 269 Dykor Weg, Silverton, Pretoria

๐Ÿ”ซ Buffelsfontein Wapens โ€“ waar rowwe bliksems tuis is! ๐Ÿ’ฅ๐ŸŽฏ Dit is nie net โ€˜n winkel nie โ€“ dis die tuiskomplek vir elke ja...
10/09/2026

๐Ÿ”ซ Buffelsfontein Wapens โ€“ waar rowwe bliksems tuis is! ๐Ÿ’ฅ

๐ŸŽฏ Dit is nie net โ€˜n winkel nie โ€“ dis die tuiskomplek vir elke jagter of buitelig liefhebber.

๐Ÿ“ Kom sien vir jouself: 269 Dykor Weg, Silverton, Pretoria
๐Ÿ“ž Bel ons: 012 004 1699
โš ๏ธ Doen gerus navrae oor voorraad!

09/09/2026

AURUS G3C โ€“ KOM KRY JOUNE! ๐Ÿ”ฅ

9mm pistool met 3 magasynะต vir slegs R8 600.

๐Ÿ“ž 012 004 1699
๐Ÿ“ 269 Dykor Weg, Silverton, Pretoria

**usG3C **us

Bederf jouself, jou rowwe bliksem.

08/09/2026

CZ P09 NOCTURNE ๐Ÿ”ฅ

Nou beskikbaar vir R13 950

๐Ÿ“ž 012 004 1699
๐Ÿ“ 269 Dykor Weg, Silverton, Pretoria

Bederf jouself, jou rowwe bliksem.

๐Ÿ“ฃ๐—š๐—ข๐—˜๐—œ๐—˜ ๐—ก๐—จ๐—จ๐—ฆ! ๐—•๐—จ๐—™๐—™๐—˜๐—Ÿ๐—ฆ๐—™๐—ข๐—ก๐—ง๐—˜๐—œ๐—ก ๐—ฆ๐—ž๐—œ๐—˜๐—ง๐—ž๐—Ÿ๐—จ๐—• ๐—œ๐—ฆ ๐—”๐— ๐—ฃ๐—ง๐—˜๐—Ÿ๐—œ๐—ž ๐—š๐—˜๐—ฆ๐—ง๐—œ๐—š!๐—•๐˜‚๐—ณ๐—ณ๐—ฒ๐—น๐˜€๐—ณ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ถ๐—ป ๐—ฆ๐—ธ๐—ถ๐—ฒ๐˜๐—ธ๐—น๐˜‚๐—ฏ, in Silverton (Pretoria), is amptelik ...
07/09/2026

๐Ÿ“ฃ๐—š๐—ข๐—˜๐—œ๐—˜ ๐—ก๐—จ๐—จ๐—ฆ! ๐—•๐—จ๐—™๐—™๐—˜๐—Ÿ๐—ฆ๐—™๐—ข๐—ก๐—ง๐—˜๐—œ๐—ก ๐—ฆ๐—ž๐—œ๐—˜๐—ง๐—ž๐—Ÿ๐—จ๐—• ๐—œ๐—ฆ ๐—”๐— ๐—ฃ๐—ง๐—˜๐—Ÿ๐—œ๐—ž ๐—š๐—˜๐—ฆ๐—ง๐—œ๐—š!

๐—•๐˜‚๐—ณ๐—ณ๐—ฒ๐—น๐˜€๐—ณ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ถ๐—ป ๐—ฆ๐—ธ๐—ถ๐—ฒ๐˜๐—ธ๐—น๐˜‚๐—ฏ, in Silverton (Pretoria), is amptelik gestig en nooi jou uit om aan te sluit. ๐ŸŽ‰Kom oefen jou oog op ons binnehuise skietbaan en omring jou met ander wat jou passie deel.๐Ÿ’ฅ

๐—ช๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐—ผ๐—บ ๐˜„๐—ถ๐—น ๐—ท๐˜† ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป ๐—•๐˜‚๐—ณ๐—ณ๐—ฒ๐—น๐˜€๐—ณ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ถ๐—ป ๐—ฆ๐—ธ๐—ถ๐—ฒ๐˜๐—ธ๐—น๐˜‚๐—ฏ ๐—ฏ๐—ฒ๐—ต๐—ผ๐—ผ๐—ฟ๐˜? Ons bied:
โœ…Hulp met vuurwapenlisensies en bevoegdheid
โœ…Groter toegang tot wapens en ammunisie - binne wetgewing
โœ…Veiligheid- en vaardigheidsontwikkeling
โœ…Sosiale netwerke, kompetisies en klubaktiwiteite
โœ…Ondersteuning en advies rakend aankope en lisensiรซring

๐—ช๐—ฎ๐—ป๐—ป๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ถ๐˜€ ๐˜€๐—ธ๐—ถ๐—ฒ๐˜๐—ฑ๐—ฎ๐—ฒ?
๐Ÿ“…Elke Woensdag vanaf 12:00-16:00.

๐—ช๐—ฎ๐˜ ๐—ถ๐˜€ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ธ๐—ผ๐˜€๐˜๐—ฒ๐˜€?
๐ŸŽฏGeleentheidslid = R1250/jaar
Vir persone wat per geleentheid vir die pret wil skiet.
๐ŸŽฏToegewyde lid = R1500/jaar
Vir lede wat deel van Buffelsfontein se geakkrediteerde skietklub wil wees.

๐—›๐—ผ๐—ฒ ๐˜€๐—น๐˜‚๐—ถ๐˜ ๐—ท๐˜† ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป?
๐Ÿ“ฑKontak ons gerus by: 079 725 1560
๐Ÿ“งStuur 'n e-pos na: [email protected]

๐ŸŽฏ "Skiet is nie net 'n sport nie, dis 'n kuns โ€“ en ons het die perfekte doek vir jou!" ๐Ÿ”ซBy die Buffelsfontein Skietbaan ...
04/09/2026

๐ŸŽฏ "Skiet is nie net 'n sport nie, dis 'n kuns โ€“ en ons het die perfekte doek vir jou!" ๐Ÿ”ซ

By die Buffelsfontein Skietbaan kan jy jou skietvernuf slyp met verskeie afstande en spesiaal ontwerpte teikens vir 'n unieke ervaring. ๐ŸŒŸ

๐Ÿ‘€ Wat wag op jou?

Verskeie afstande om jou mik en tref te oefen.
'n Keuse van teikens vir elke tipe skut โ€“ of jy nou 'n beginner of 'n meester is.
'n Gesellige atmosfeer waar jy jou skietvaardighede kan verbeter en sommer lekker kan kuier.

๐Ÿ’ธ Kostes: Slegs R120 per sessie!
๐Ÿ“† Boek nou gerieflik aanlyn: Besoek ons by https://www.buffelwapens.co.za/product/skietbaan/

๐Ÿ“ Vind ons hier: 269 Dykor Weg, Silverton, Pretoria
๐Ÿ“ž Kontak ons: 012 004 1699
๐Ÿ“ง Vra jou vrae: [email protected]

Kom ervaar waar akkuraatheid en avontuur ontmoet!

๐Ÿ”ฅ 15% AF OP ALLE HAIX SKOENE! ๐Ÿ”ฅHAIX-skoene is ontwerp vir gemak, ondersteuning en duursaamheid โ€“ ideaal vir lang dae op ...
03/09/2026

๐Ÿ”ฅ 15% AF OP ALLE HAIX SKOENE! ๐Ÿ”ฅ

HAIX-skoene is ontwerp vir gemak, ondersteuning en duursaamheid โ€“ ideaal vir lang dae op jou voete, die buitelewe en jou volgende avontuur. Met uitstekende greep en โ€™n robuuste ontwerp is HAIX gemaak om saam met jou te beweeg.

Kom kies jou paar en spaar 15%.

๐Ÿ“ž 012 004 1699
๐Ÿ“ 269 Dykor Weg, Silverton, Pretoria

๐Ÿ’ฅ LAASTE MAALTYD โ€“ 9ร—19mm Parabellum - Beskikbaar in Ons Winkel ๐Ÿ”ซ๐Ÿ’ฐ R1 750 (50)๐Ÿ“ 269 Dykor Weg, Silverton, Pretoria๐Ÿ“ž 012 ...
02/09/2026

๐Ÿ’ฅ LAASTE MAALTYD โ€“ 9ร—19mm Parabellum - Beskikbaar in Ons Winkel ๐Ÿ”ซ
๐Ÿ’ฐ R1 750 (50)

๐Ÿ“ 269 Dykor Weg, Silverton, Pretoria
๐Ÿ“ž 012 004 1699
๐Ÿ›’ www.buffelwapens.co.za

โš ๏ธ Terwyl voorraad hou โ€” doen gerus navrae oor beskikbaarheid.

Kom kuier by Buffelsfontein Wapens โ€“ Ons het iets vir almal! ๐ŸŽฏVan die jag-entoesias tot die kombuisgeneraal โ€“ hierโ€™s iet...
01/09/2026

Kom kuier by Buffelsfontein Wapens โ€“ Ons het iets vir almal! ๐ŸŽฏ

Van die jag-entoesias tot die kombuisgeneraal โ€“ hierโ€™s iets vir elkeen.

๐Ÿ’ฅ En natuurlik: โ€™n skietbaan!

๐Ÿ“ 269 Dykor Weg, Silverton, Pretoria
๐Ÿ“ž 012 004 1699
๐Ÿ›’ www.buffelwapens.co.za

โš ๏ธ Doen gerus navrae oor voorraad!

Kom maak 'n draai โ€“ Buffelsfontein wag! ๐Ÿ˜Ž

Address

269 Dykor Weg, Silverton
Pretoria
0184

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27120041699

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Buffelsfontein Wapens posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Buffelsfontein Wapens:

Shortcuts

Share