14/08/2026
Koop & spaar
Vandag is Taaldag en wanneer jy 'n Afrikaanse boek koop - boekwinkel of aanlynwinkel - kry jy 15% afslag.
Skandeer die QR - kode of gebruik alternatiewelik die kode AFRIKAANS2026
Afslag is geldig 14 - 16 Augustus 2026