DIE SKOFFELHOEKIE

DIE SKOFFELHOEKIE Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from DIE SKOFFELHOEKIE, Shopping & retail, Montana Family Market, Pretoria.

05/11/2022
18/03/2020
02/03/2020

Hi daar almal..... Dis met groot hartseer dat ek aankondig dat die Legende, Lance James (81) se lewenslig uitgedoof is. Die "Big Daddy" van Country musiek, was sedert begin van die jaar in die hospitaal, waarvan hy die laaste 7 weke in ICU was, na hy n virus opgetel het, nadat hy n heupvervanging ondergaan het. Ek d**k in besonder aan sy dogters en kleinkinders, sy persoonlike assistent van 25 jaar, Mara Van Den Bergh en ook al die Legendes wat oor die afgelope 60 jaar saam met hom gewerk het en sy vriende geword het. Lance James was beslis n "Pa" vir vele van ons in die musiekbedryf en ekself het 22 jaar die eer gehad om hom te ken en nou saam met hom te werk. We salute you, Big Daddy. You will be missed 😪😥😪😭

Baie geluk met julle troudag!
30/01/2020

Baie geluk met julle troudag!

More mense..... Ek was rerig baie stil die afgelope maand, maar daar was n rede daarvoor. Ek was BAIE BESIG met GROOT planne. Wel, die nuus is uit, en as julle wil deel in ons sprokiesdag, gaan kry die nuutste Huisgenoot met ons op die voorblad, en wees deel van hierdie mooi storie. Dankie Huisgenoot, dat julle weereens n mooi artikel geskryf het. Dit word waardeer!

Address

Montana Family Market
Pretoria
0182

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DIE SKOFFELHOEKIE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DIE SKOFFELHOEKIE:

Shortcuts

Share