Anna Emm Kinderstories - Pretoria Oos Agent

Anna Emm Kinderstories - Pretoria Oos Agent Baie goeie Afrikaanse Kinderstrories op Cd, Dvd en boeke ouderomme 2-12 jaar uit die pen van Anna Emm

07/08/2019
Anna Emm het oor die jare al meer as 3000 Afrikaanse kinderstories op CD geskep, maar van al haar karakters bly die vers...
17/07/2019

Anna Emm het oor die jare al meer as 3000 Afrikaanse kinderstories op CD geskep, maar van al haar karakters bly die verstrooide SPEURDER MORRIS MUIS seker die mees geliefde! Saam met sy assistent, Allekletsie, los hy allerhande raaisels op. Luisterstories propvol humor, verbeelding en snaaksighede - uitstekend op CD voorgelees deur aktrise, Antoinette Louw. Beslis 'n móét vir elke kind se storiekas!

***Laai 'n luister-sample hier af: http://www.annaemm.co.za/morris_muis_sample.mp3 ***

SPESIALE AANBOD:
Kry enige CD uit die SPEURDER MORRIS MUIS-reeks hierdie week @ slegs R80!
Spaar R30 per CD! Geldig tot 22 Julie - slegs deur Anna Emm agente beskikbaar.

Spesiale aanbod slegs tot môre (17/7) 9 vm
16/07/2019

Spesiale aanbod slegs tot môre (17/7) 9 vm

UITVERKOPING: STORIE-CD'S!Anna Emm is bekend en geliefd onder Afrikaanse kinders én ouers vir haar kleurvolle kinderstor...
09/04/2019

UITVERKOPING: STORIE-CD'S!

Anna Emm is bekend en geliefd onder Afrikaanse kinders én ouers vir haar kleurvolle kinderstories sonder bangmaak-elemente. Oor die jare het sy al meer as 3000 kinderstories op CD vrygestel, o.a. voorgelees deur bekende stemme soos Anna-Mart van der Merwe, Gys de Villiers, Diaan Lawrenson, Anrich Herbst, Koos Kombuis, Chris Chameleon, Anel Alexander en Christi Panagio!

Hierdie stories bevorder luistervaardighede, konsentrasie, kreatiwiteit, en woordeskat, maar dit verbeter ook kinders se selfvertroue en verlig spanning.

SPESIALE AANBOD: Hierdie week het ons 'n groot uitverkoping op van ons gewildste storie-CD's!
Koop enige van hierdie vyftien titels @ slegs R99!
Aanbod sluit Maandag 15 April 2019.

BESTEL HIER: http://annaemm.co.za/shop/index.php?route=product/category&path=85

Ansofie Plak CD Volume 1 - voorgelees deur Lorraine du Toit
Antonie en die tandmuise - voorgelees deur Marhette van Huyssteen
Wiesie Wassie - voorgelees deur Lorraine du Toit
'n Likkejander hik - voorgelees deur Christi Panagio
Vier Konings - voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe
Spinnestories - voorgelees deur Lorraine du Toit
Seerower Piet - voorgelees deur Lorraine du Toit
**Also available in English as Pirate Pete**
'n Slymerige slak-storie - voorgelees deur Esther von Waltsleben
Sakkie Bloep - voorgelees deur Diaan Lawrenson
Die musiekman se kat - voorgelees deur Chris Chameleon
Pasop vir die bommelman - voorgelees deur Therené Nel
Babettie Parfuum - voorgelees deur Lorraine du Toit
Daar's 'n alien in die bokspap - voorgelees deur Anrich Herbst
**Also available in English as There's an alien in the cereal**
Barthlomuis - voorgelees deur Marhette van Huyssteen
Froneman die ghloemp - voorgelees deur Lorraine du Toit
**Also available in English as Froneman the Ghlump**

Koop enige van hierdie vyftien titels @ slegs R99!
Aanbod sluit Maandag 15 April 2019

13 pakkies vir kliente, gereed om uit te gaan.  Ekt die heel beste kliente 🌸
16/02/2019

13 pakkies vir kliente, gereed om uit te gaan. Ekt die heel beste kliente 🌸

Anna Emm Uitgewers se splinternuwe KLEUTERKLUB skop op 1 Februarie af!KleuterKlub-lede kan maandeliks 4x nuwe MP3-storie...
03/01/2019

Anna Emm Uitgewers se splinternuwe KLEUTERKLUB skop op 1 Februarie af!

KleuterKlub-lede kan maandeliks 4x nuwe MP3-stories aflaai. Elke storie is sowat 4 min lank en geskik vir 2-5 jariges.
LW: Hierdie stories is splinternuwe stories eksklusief aan die KleuterKlub en dit sal net as MP3's beskikbaar wees, nie op CD nie!
Sluit nou aan vir Februarie @ R79, of betaal vooruit vir 12x maande @ R790 (spaar R158)!

Baie mense meen dat die CD, 'N VLOOI IN DIE VAKANSIEBUS, Anna Emm se snaaksste kinderstories is! Nie net is die vier sto...
15/11/2018

Baie mense meen dat die CD, 'N VLOOI IN DIE VAKANSIEBUS, Anna Emm se snaaksste kinderstories is! Nie net is die vier stories op hierdie CD propvol humor, aksie en snaakse karakters nie, maar Koos Kombuis se spesiale voorlesing bring ekstra komielikheid aan elke skreeusnaakse situasie. Hierdie week kan jy die CD @ slegs R75 aankoop - spaar R35 - net betyds vir vakansie!

***SPESIALE AANBOD*** Bestel jou 'N VLOOI IN DIE VAKANSIEBUS hierdie week @ R75 - spaar R35!!!! Geldig tot 19 Nov 2018.

STORIES OP DIE CD:
1. Waar die vlooi opgeklim het
2. Waar die wiel weggerol het
3. Waar hulle vir Ouma verloor het
4. Waar hulle opgeëindig het

Baie mens meen dat die CD, 'N VLOOI IN DIE VAKANSIEBUS, Anna Emm se snaaksste kinderstories is! Nie net is die vier stor...
13/11/2018

Baie mens meen dat die CD, 'N VLOOI IN DIE VAKANSIEBUS, Anna Emm se snaaksste kinderstories is! Nie net is die vier stories op hierdie CD propvol humor, aksie en snaakse karakters nie, maar Koos Kombuis se spesiale voorlesing bring ekstra komielikheid aan elke skreeusnaakse situasie. Hierdie week kan jy die CD @ slegs R75 aankoop - spaar R35 - net betyds vir vakansie!

SPESIALE AANBOD:
Bestel jou 'N VLOOI IN DIE VAKANSIEBUS hierdie week @ R75 - spaar R35!!!!
Geldig tot 19 Nov 2018.

STORIES OP DIE CD:
1. Waar die vlooi opgeklim het
2. Waar die wiel weggerol het
3. Waar hulle vir Ouma verloor het
4. Waar hulle opgeëindig het

VakansiestoriesBestel nou om jou vervolgverhaal stories te kan luister die Desember vakansieGeskik vir 5-12jaar.
09/11/2018

Vakansiestories
Bestel nou om jou vervolgverhaal stories te kan luister die Desember vakansie
Geskik vir 5-12jaar.

Vakansiestories!!
08/11/2018

Vakansiestories!!

Address

9 Hibiscus , Moreleta Park
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anna Emm Kinderstories - Pretoria Oos Agent posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Anna Emm Kinderstories - Pretoria Oos Agent:

Shortcuts

Share