Lizma's Laser Cutting And Engraving

Lizma's Laser Cutting And Engraving Laser-cut & gegraveerde geskenke ✨
Gepersonaliseer | Handgemaak
Oudtshoorn | Courier SA-wyd
📩 WhatsApp vir bestellings

☕❤️ TEE-TYD… JOU MANIER! ❤️☕Maak jou tee- of koffietyd ekstra spesiaal met ’n persoonlike hout stoorboksie van Lizma’s! ...
13/08/2026

☕❤️ TEE-TYD… JOU MANIER! ❤️☕

Maak jou tee- of koffietyd ekstra spesiaal met ’n persoonlike hout stoorboksie van Lizma’s! ✨

📏 Mates: 180 × 130 × 90 mm
✍️ Persoonlike graveerwerk bo-op – maak dit uniek aan jou!
🤎 Beskikbaar in bruin en wit
🫖 Ideaal vir tee- en koffiesakkies
✨ Kan ook gebruik word vir juwele, speserye, grimering en nog baie meer!

Maak dit jou eie – mooi, prakties en uniek! 💕

📍 Oudtshoorn
🚚 Koerier beskikbaar
📞 WhatsApp Lizma’s: 084 728 2207

✨ Lizma’s – waar elke item ’n bietjie van jou word. ✨

https://wa.me/p/27894309680220490/27847282207

🌸✨ Maak jou mure persoonlik en uniek! ✨🌸Pragtige uitgesnyde muurversierings, persoonlik gemaak net soos jy dit wil hê. ❤...
11/08/2026

🌸✨ Maak jou mure persoonlik en uniek! ✨🌸
Pragtige uitgesnyde muurversierings, persoonlik gemaak net soos jy dit wil hê. ❤️

📏 Grootte: 381 × 373 mm

🎨 Beskikbaar in wit en bruin

💝 Persoonlik gemaak – perfek vir jou huis, ’n geskenk of ’n spesiale geleentheid!

📍 Oudtshoorn

🚚 Koerier landwyd beskikbaar

📞 Lizma’s – Whatsapp 084 728 2207

✨ Jou idee, ons maak dit uniek! ✨

Volstruis Eierdop staanders:  Kostes : R 46 per staander. 6mm dukte  MDF Supawood. Kleur: Wit en bruin.Kan ook los kom v...
11/08/2026

Volstruis Eierdop staanders:


Kostes : R 46 per staander. 6mm dukte MDF Supawood.
Kleur: Wit en bruin.

Kan ook los kom vir self aan makaar bou.

Lizma's Laser Cutting And Engraving

Whatsapp @ 084 728 2207

Oudtshoorn
Koerier beskikbaar.

🌸 Gelukkige Vrouedag aan elke ongelooflike vrou! 🌸Vandag vier ons jou – jou krag, jou sagtheid, jou moed en alles wat jo...
09/08/2026

🌸 Gelukkige Vrouedag aan elke ongelooflike vrou! 🌸
Vandag vier ons jou – jou krag, jou sagtheid, jou moed en alles wat jou uniek maak. ❤️
✨ Jy is waardevol.
✨ Jy is sterk.
✨ Jy is genoeg.
✨ Jy verdien om gevier te word!
Van ons by Lizma’s aan elke spesiale vrou – mag jy vandag besef hoe kosbaar jy is. 🌷❤️

🎁✨ ’n Geskenk met ’n hart! ✨🎁Pragtige laser-gesnyde geskenkboksies – perfek om jou geskenk ekstra spesiaal te maak! ❤️🤎 ...
08/08/2026

🎁✨ ’n Geskenk met ’n hart! ✨🎁
Pragtige laser-gesnyde geskenkboksies – perfek om jou geskenk ekstra spesiaal te maak! ❤️

🤎 Beskikbaar in bruin & wit
📏 202 × 114 × 122 mm
🎀 Ideaal vir enige spesiale geleentheid

📍 Oudtshoorn
🚚 Koerier landwyd beskikbaar

📲 084 728 2207 - Whatapp my gerus!!
Lizma’s – waar elke geskenk ’n bietjie ekstra liefde kry! ❤️

☕✨ Koffie Beker Houers – Stylvol & Stewig!Hierdie pragtige handgemaakte hout-bekerhouers is perfek vir geskenke, markte,...
08/08/2026

☕✨ Koffie Beker Houers – Stylvol & Stewig!

Hierdie pragtige handgemaakte hout-bekerhouers is perfek vir geskenke, markte, pakkette of om jou eie produk mooi te vertoon.

✔️ Stewig en netjies afgewerk
✔️ Pas meeste standaard koffiebekers
✔️ Keuse van hart- of vierkant-uitsny bo-op
✔️ Ideaal vir geskenkstelle, Valentynsdag, Moedersdag, trougeskenke en meer!

📏 Grootte: 100 x 110 mm
💰 Prys: R45 elk

📍 Oudtshoorn, Western Cape
🚚 Koerier landwyd beskikbaar!
📞 084 728 2207

Bestellings welkom – ek help graag met enige idees of personalisering!

( Koppies/ bekers nie in gesluit nie)

https://wa.me/p/24593507296989809/27847282207

🤎 Persoonlike Uitgesnyde Voorletters & Van 🤎Maak julle groot dag nóg meer spesiaal met 'n unieke, laser-gesnyde naamvers...
06/08/2026

🤎 Persoonlike Uitgesnyde Voorletters & Van 🤎

Maak julle groot dag nóg meer spesiaal met 'n unieke, laser-gesnyde naamversiering – perfek vir troues, onthale of foto's.

✨ Persoonlik gemaak volgens julle wense
📏 Grootte: 385 × 219 mm

🤎 Beskikbaar in bruin en wit

💍 'n Pragtige herinnering wat julle vir altyd kan bewaar.

📍 Oudtshoorn
🚚 Koerier landwyd beskikbaar

📲 WhatsApp Lizma's by 084 728 2207 vir bestellings of 'n gratis kwotasie.

Persoonlike Geskenk boks200 x 200 x 100 mm *Uitgesnyde naam en graveering Ingesluit*R94📲 Lizma's @ 0847282207📍Oudsthoorn...
06/08/2026

Persoonlike Geskenk boks

200 x 200 x 100 mm

*Uitgesnyde naam en graveering Ingesluit*

R94

📲 Lizma's @ 0847282207

📍Oudsthoorn
🚛 Koerier Beskikbaar.

> TROUPOS-BOKSDie perfekte manier om al julle liefdesboodskappe, kaartjies en geskenkkoeverte veilig te hou op julle gro...
05/08/2026

> TROUPOS-BOKS
Die perfekte manier om al julle liefdesboodskappe, kaartjies en geskenkkoeverte veilig te hou op julle groot dag.

Elke boks word persoonlik gemaak met julle name en huweliksdatum.

Handgemaak deur Lizma’s Laser Cutting & Engraving – met liefde vir detail. 🤍

📅 Bespreek betyds vir jou spesiale dag!
📩 WhatsApp vir bestellings of meer inligting.

☎️ 0847282207

Mates;

300 mm x 210mm x 150mm

Beskikbaar in wit en bruin

Oudtshoorn

Courier nationwide

🤍 Persoonlik gemaakte hartvorm-ringboksies 🤍Maak daardie spesiale oomblik nóg meer onvergeetlik! 💍❤️Elke ringboksie word...
05/08/2026

🤍 Persoonlik gemaakte hartvorm-ringboksies 🤍
Maak daardie spesiale oomblik nóg meer onvergeetlik! 💍❤️

Elke ringboksie word volgens jou wense met name, 'n datum of 'n spesiale boodskap gegraveer – perfek vir verlowings, troues of as 'n unieke geskenk.

✨ Kom beskikbaar in wit of bruin 📏 Grootte: 110 × 110 mm 📐 Diepte: 25–30 mm

📍 Handgemaak in Oudtshoorn 🚚 Koerier landwyd beskikbaar

📲 WhatsApp 084 728 2207 vir 'n gratis kwotasie.

Lizma's Laser Cutting & Engraving – Waar elke geskenk met liefde gemaak word. ❤️

Address

Prince Albert
6620

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lizma's Laser Cutting And Engraving posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category