Village Deli

Village Deli The Village Deli specialises in food, w**e, fruit and vegetables, cheeses, daily baking. Come in and see our full range of goods.

Just to let you know our home-made pies is back
07/05/2020

Just to let you know our home-made pies is back

Goeie more. Kom ons ondersteun plaaslik. Alles moontlik word gedoen om almal veilig te hou. Soos Ramaposa se. As ons ron...
24/04/2020

Goeie more. Kom ons ondersteun plaaslik. Alles moontlik word gedoen om almal veilig te hou. Soos Ramaposa se. As ons rondbeweeg, beweeg die wirus ook. Baie sterkte aan almal.

Hallo almal. Eerstens n geseende Paasnaweek. Verder Wil ons graag baie dankie aan al ons kliente en Pringlebaai inwoners...
09/04/2020

Hallo almal. Eerstens n geseende Paasnaweek. Verder Wil ons graag baie dankie aan al ons kliente en Pringlebaai inwoners se. Well done. Almal probeer die afstand hou en die nodige onsmettings te doen. Van ons kant probeer ons die atmosfeer lig hou. Gaan aan met bak vars groente, vrugte melk ens. Ons in elke dag oop van 8h00 tot 17hoo. Ons is daar vir julle. Maak die beste van hierdie tyd. GOD is GROOT. Hy met ons almal.

Good morning. Nice freshly baked bread and treats toUplift your day. We here for you and the community
04/04/2020

Good morning. Nice freshly baked bread and treats to
Uplift your day. We here for you and the community

11/01/2020

Aan die einde van n vakansie, bederf jouself met die "lekkerte ". Ons Sal weer reg eet "maandag". Baie dankie vir al die ondersteuning en lekker geselsies. Ry veilig. Ons sien mekaar weer een van die Dae.

One day till Christmas..Order your Christmas pies for tomorrow morning..All i want for Christmas is pastry... 😁Dont be d...
24/12/2019

One day till Christmas..
Order your Christmas pies for tomorrow morning..
All i want for Christmas is pastry... 😁
Dont be disappointed and miss out.
Order today.
Deli wil only be open for 3 hours

Be Jolly and feast yourself..
19/12/2019

Be Jolly and feast yourself..

08/12/2019

And so the festive season is upon us..
Your making a list
Checking it twice.
Your list can be naughty and nice...
Full your holiday with savoury and sweet.. Fresh bread, vegetables and best cut meats..
We welcome you..

Met die Kersvakansie op hande wens ons almal n geseende tyd toe. Ons is hier om julle vakansie aangenaam te maak met all...
04/12/2019

Met die Kersvakansie op hande wens ons almal n geseende tyd toe. Ons is hier om julle vakansie aangenaam te maak met alles wat julle nodig kan kry. Geniet die feestyd.

24/09/2019

Are you ready for braai dag? Village Deli have you covered!

Address

3850 Central Road
Pringle Bay
7196

Telephone

0282738196

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Village Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share