Familie Gedoente

Familie Gedoente Elke produk word met baie liefde en sorg gemaak net vir jou. My tannie (Manda) het my in my gr11 jaar leer hekel en ek was onmiddelik verlief daarop. Roxanna
Xx

Ek het nog altyd ñ liefde gehad vir dinge skep en het al van jongs af saam met my ma gescrapbook, krale gemaak en kreatief verkeer. Van daar af het ek elke nou en dan ñ hekel-projek aangepak. Toe Covid-19 gebeur en ek van die huis af moes studeer het my kreatiewe sy die oorhand gekry. Ek het diertjies begin hekel en op Instagram geplaas en die reaksie daarop was verbasend. Net daar het ek besef da

t ek hierdie produkte sal kan verkoop aangesien ek juis idees gesoek het om geld bymekaar te maak om aan die einde van 2020 by my familie in België te gaan kuier. My ma (Ilze) en tannie (Sonia) was onmiddelik saam my opgewonde en het dadelik gevra hoe hulle kan bydra. Ons het soveel pret saam gehad en alhoewel ek nie nou België kan besoek nie, gaan dit lankal nie meer oor geld bymekaar maak nie. Vir ons gaan dit oor die “memories” wat ons saam maak en die kwaliteit tyd wat ons saam met mekaar spandeer terwyl ons nuwe dinge skep. Deel van ons spannetjie is ook my neef se vrou (Illoise Botha) wat vir ons die sosiale media beheer asook die mooiste embroidery hoops maak. Nog familie- lede is my Oom (Manna) vir die houtwerk, morele ondersteuning en drankies aandra wanneer ons hard aan die werk is, sowel as my tannie Tia se ma (Ouma Dollie) wat in haar vrye tyd vir ons brei. Hierdie is werklikwaar ñ Familie Gedoente en dit is ook hoe ons naam ontstaan het.

“Om te skep maak my beursie leeg, maar vul my siel”

Vriendelike groete.

🌼ELISE🌼
02/08/2026

🌼ELISE🌼

Elizabeth🌸
27/06/2026

Elizabeth🌸

🤍
14/05/2026

🤍

🦁🦒🦓🐾
14/05/2026

🦁🦒🦓🐾

🍯🐝🧸
13/05/2026

🍯🐝🧸

J O H A // God has given🌿🤍
16/02/2026

J O H A // God has given🌿🤍

Met hart en hand gemaak 🤍Stuur gerus ’n DM indien u my wil bespreek vir spesiale geleenthede,waar ek dames verryk met di...
09/02/2026

Met hart en hand gemaak 🤍

Stuur gerus ’n DM indien u my wil bespreek vir spesiale geleenthede,
waar ek dames verryk met die kuns van borduurwerk.

🪡🎀 Beskikbaar vir maandelikse klasse

Mia is reeds so geliefd🌸🤍
07/02/2026

Mia is reeds so geliefd🌸🤍

🪡🤍
07/02/2026

🪡🤍

Address

Rawsonville

Telephone

+27825580177

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Familie Gedoente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share