22/03/2022
Hulle is hier!! ๐คฉ๐คฉ
Hierdie jaar se pak serpe is super mooi, groot, sag & individually wrapped !! ๐๐
Elke pak verskil! Spesifieke kleure kan nie gekies word nie.. Maar elke pak bevat ietsie blou, swart, pers, pienk, bright, bruin ens, so jy is verseker van 8 verskillendes!!
8 verskillende serpe
๐ธ R180 ๐ธ per pak
(dit werk uit op R22.50 per serp!!) xx
Whatsapp my by 084 414 9712 vir meer besonderhede // bestellings ๐ธ