08/09/2026
π₯ *NAMPO KAAP 2026 β HIER KOM WILDMAN!* π₯
Ons is van *9β12 September* in die *BKB Saal, Stalletjies 4 & 5* β en hierdie jaar is ons *groter en beter as ooit tevore!* π―
Kom maak βn draai, ontmoet die Wildman-span en kyk na ons groot verskeidenheid *produkte teen pryse wat jy net by NAMPO sal kry.*
π *Moenie by ons verbyloop nie β kom kuier, kom kyk en kom ervaar WILDMAN by NAMPO Kaap!*
π *BKB Saal | Stalletjies 4 & 5*
π
*9β12 September 2026* | *Bredasdorp Park*
*Ons sien julle daar!* π¦π₯