KORS & CO

KORS & CO Elke brood vertel 'n storie van tyd, gehalte en vakmanskap.�

12/08/2026

Sneak Peek 🌿

’n Klein voorsmakie van ons Groenvy, Kaas & Roosmaryn Suurdeegbrood.

Soet, sout en propvol geur — dié een is iets besonders! 🍞✨

More beskikbaar by Kors & Co 🥖

'n Heerlike nuwe toevoeging by Kors & Co! 🐟 Gerookte Snoek Paté – perfek vir brood, beskuitjies of as deel van 'n heerli...
06/07/2026

'n Heerlike nuwe toevoeging by Kors & Co!

🐟 Gerookte Snoek Paté – perfek vir brood, beskuitjies of as deel van 'n heerlike happieplank.
Beskikbaar in 2 groottes:
🥣 Klein houer – R50
🥣 Groot houer – R70

📩 Bestel gerus vandag – stuur vir ons 'n boodskap om jou bestelling te plaas!

🥖 Welkom by Kors & Ko 🥖Vars, handgemaakte suurdeegbrode — met liefde gebak en vol geur.Ons huidige geure:✨ Plain – R70🌶️...
02/07/2026

🥖 Welkom by Kors & Ko 🥖

Vars, handgemaakte suurdeegbrode — met liefde gebak en vol geur.

Ons huidige geure:

✨ Plain – R70
🌶️ Jalapeño & Kaas – R70
🫒 Olive & Sun-dried Tomato – R70
🥩 Biltong & Caramelized Onion – R70
🧄 Garlic & Rosemary – R70
🌿 Italian Herbs & Kaas – R70
🧀 Feta & Pepperdew – R70

📍 Bestellings moet asseblief minstens 1 dag voor die tyd op WhatsApp geplaas word, sodat jou brood die volgende dag vars gebak kan word.

📞 Plaas jou bestelling op: 084 690 2250

Dankie vir julle ondersteuning — ons sien uit daarna om vir julle te bak! 🤍

Address

Loop Street
Robertson
6705

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KORS & CO posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share