09/09/2026
Ons het vir ons ’n jong BOMILLA-verkoopster!
Sy werk hard om vir julle van ons BOMILLA’s te wys — en ja, sy kry ’n bedrag vir elke BOMILLA wat deur haar verkope verkoop word én vir elke 500 views wat haar video kry.
So help haar ’n bietjie:
❤️ LIKE die video
🔄 SHARE dit met ’n mamma/pappa
👀 KYK die video
🛒 En as jy ’n BOMILLA nodig het, koop een!
Die seuntjie BOMILLA’s se pryse is vanaf MÔRE beskikbaar.
Gaan loer gerus na die hele BOMILLA-reeks:
www.bomilla.co.za