Peckers

Peckers Coffee and Stationery shop

24/12/2014

Sjoe, kan julle glo ons het al amper 100 Likes? Deel asb hierdie blad met julle vriende en help ons om ons doel te bereik! Nog net 3 Likes om te gaan!

06/10/2014

Ons het byna 'n 100 vriende wat ons volg. Deel asb die blad en help ons om ons doelwit te bereik om 100 volgers te verkry.

02/10/2014

Welkom Chantal La Grange, Wakkerstroom-Wes PS, Mintoor Booysen, Kristy Lee, Myra Hoffman en ander. Ons is bly om julle as friende van Peckers te he.

Ons is bly jy het dit geniet ! Hoop om jou gou weer te bedien met ons lip-lekker pannekoeke.
02/08/2014

Ons is bly jy het dit geniet ! Hoop om jou gou weer te bedien met ons lip-lekker pannekoeke.

Connect with your friends — and other fascinating people. Get in-the-moment updates on the things that interest you. And watch events unfold, in real time, from every angle.

30/07/2014

Dankie vir al ons nuwe Likes. Ons het reeds 71 friende op Facebook. Kan ons dit 'n 100 maak?

23/06/2014

'n Hartlike (y) aan James Binos vir sy ondersteuning van hierdie blad.

04/06/2014

Warm, vars gebakte pannekoek vir middagete, hoe kan 'n mens verkeerd gaan met dit?!

03/06/2014

Dit maak ons harte so bly om nuwe vriende op ons Facebook blad te sien. Ons verwelkom ons nuwe maters: Robyn Downie, Magdalene Keyster, Merelin Van Wyk, Gerhard Marthinus en Bearita Moller.

11/04/2014

Aan al ons lojale kliënte en vriende, help ons om ons 100 LIKES doel te bereik deur op ons bladsy naam te kliek en dan die Share knoppie te druk!

Kom loer in en neem 'n blik van ons nuwe skilderye deur Anita!
11/04/2014

Kom loer in en neem 'n blik van ons nuwe skilderye deur Anita!

10/04/2014

I hartlike welkom aan: Anne Crawford Binos & Willamiena Swanepoel!

Het vinnig my kamera uit gepluk toe die sonnetjie sy kop uitgesteek het en ons met die toneel geseen het!
02/04/2014

Het vinnig my kamera uit gepluk toe die sonnetjie sy kop uitgesteek het en ons met die toneel geseen het!

Address

37 Paul Kruger Street
Robertson
6705

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00

Telephone

+27236264495

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Peckers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Peckers:

Share

Category