16/04/2020
Vriende sit klank aan en kyk na Ons nuwe projek saam Tommy Oliver - DIE LEGENDE , THE LEGEND , Marlé Bruyns , Ronald Bruyns en ander
As julle die cd wil bestel met baie groot hits op soos ook Heaven is my Womans love en baie ander Die cd saam boek oor Tommy se lewe word te koop aangebied R260 posgeld ingesluit tot by jou naaste PEP.
ONDERSTEUN ONS ASB MY VOLLE DEEL VAN INKOMSTE GAAN ALLES NA MY CHARITY Woman and Children Abuse and Exploiting
Inbox my of Whatsup my na 081 311 2084 Dan bestel julle die pakket BAIE DANKIE