Nadine's "Passion for Art"

Nadine's "Passion for Art" Handmade Polymer Clay Jewelry
Fit for any occasion and made with love.�

A non toxic and safe prod

Hierdie week se ontwerpe. Jy kies waarvan jy hou en ek maak dit met liefde in enige kleur. Kontak my gerus op whatsapp o...
25/03/2021

Hierdie week se ontwerpe. Jy kies waarvan jy hou en ek maak dit met liefde in enige kleur. Kontak my gerus op whatsapp of messenger vir pryse. 🤗

Hierdie pragtige bruin en swart stelletjie gaan vandag uit. Dankie vir die ondersteuning. 😊
15/03/2021

Hierdie pragtige bruin en swart stelletjie gaan vandag uit. Dankie vir die ondersteuning. 😊

Hierdie week se versameling. Kontak my op whatsapp vir enige kleur indien jy sou belangstel in enige van hierdie ontwerp...
15/03/2021

Hierdie week se versameling. Kontak my op whatsapp vir enige kleur indien jy sou belangstel in enige van hierdie ontwerpe.
Groete almal😊

Die nuutste. Hou blad dop die week vir nuwe oorbel ontwerpe.
24/02/2021

Die nuutste. Hou blad dop die week vir nuwe oorbel ontwerpe.

Het gister hierdie stelletjies gemaak. As jy van enige ontwerp hou whatsapp my gerus vir bestelling. Ek maak dit in enig...
21/02/2021

Het gister hierdie stelletjies gemaak. As jy van enige ontwerp hou whatsapp my gerus vir bestelling. Ek maak dit in enige kleur vir jou met liefde.😊

18/02/2021
Opgewonde om my nuwe reeks bekend te stel. Hierdie is net i voorsmaak van wat kom. Kontak my gerus vir enige ontwerp, sl...
13/02/2021

Opgewonde om my nuwe reeks bekend te stel. Hierdie is net i voorsmaak van wat kom. Kontak my gerus vir enige ontwerp, slegs een in sy soort en uniek net vir jou en ek maam dit met liefde teen i spesiale prys💕.
Pryse tussen R130 en R150 vir kombo oorbelle en neclace.

01/02/2021

Ek is baie opgewonde vir my 2de uitstalling in Secunda op die 27ste Februarie by die Boere Mall by Artisan Square Lake Umuzi. Ek bring nuwe goedjies saam en sien uit daarna om van julle te sien. Kom kyk gerus💓

Hallo aan al my kliente. ❤Ek is vreeslik opgewonde om binnekort my nuwe idees bekend te stel. Ek vra dat julle asb. my b...
29/01/2021

Hallo aan al my kliente. ❤

Ek is vreeslik opgewonde om binnekort my nuwe idees bekend te stel. Ek vra dat julle asb. my blad met julle vriende en familie te share en te like👍en natuurlik te ondersteun asb.

💥Hangertjie en Stel oorbelle kombo binnekort beskikbaar in i katalogis. Elke stelletjie word uniek gemaak, een van sy soort, slegs op bestelling indien so verkies. Ek maak ook vir markte waar ek uitstal.

Hier is solank i voorsmakie.

Hallo aan al my kliente. ❤Ek is vreeslik opgewonde om binnekort my nuwe idees bekend te stel. Ek vra dat julle asb. my b...
29/01/2021

Hallo aan al my kliente. ❤

Ek is vreeslik opgewonde om binnekort my nuwe idees bekend te stel. Ek vra dat julle asb. my blad met julle vriende en familie te share en te like👍en natuurlik te ondersteun.

💥Hangertjie en Stel oorbelle kombo binnekort beskikbaar in i katalogis. Elke stelletjie word uniek gemaak, een van sy soort, slegs op bestelling.

Hier is solank i voorsmakie.

Address

Roodepoort

Telephone

+27829263246

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nadine's "Passion for Art" posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nadine's "Passion for Art":

Shortcuts

Share

Category