18/03/2020
Of dit nou Kerk, Werk of Kuier is, Ons het Velle vir jou.
Ons Vellies word vervaardig uit Kudu leer, so beter gehalte gaan jy nie kry nie.
Gaan loer bietjie na al die kleure beskikbaar en bou een wat pas by jou.
Mans Grootes Beskikbaar - 6 - 14
Dames Grootes Beskikbaar - 3 - 9
Snitte - “Bootie” (4 Gaatjies)
- “Lace-Up” (3 Gaatjies)