Liewe Hekel

Liewe Hekel With 2 hands for you. Handmade, unique gifts for yourself or somebody special.

Alphabet Blanket - M Baby Blanket with "M" monogram in right hand corner80cm x 80 cmBright Yellow
04/10/2026

Alphabet Blanket - M
Baby Blanket with "M" monogram in right hand corner
80cm x 80 cm
Bright Yellow

29/09/2026
Made to order 6 place mats100% cotton Sage green
12/09/2026

Made to order

6 place mats
100% cotton

Sage green

Die Namakwaland kombers is definitief een van Liewe Hekel se gunsteling produkte.Ons is mal daaroor om in die Karoo te v...
20/07/2026

Die Namakwaland kombers is definitief een van Liewe Hekel se gunsteling produkte.

Ons is mal daaroor om in die Karoo te vertoef en met een van ons trips het ek gewonder hoe kan ek bietjie van die mooie Karoo saam met my huis toe vat. En dis hoe die kombers gebore is.

So hier is die pad (lang pad) om by die eind produk te kom.

Stap 1: Wol koop - dit is altyd die lekker gedeelte😀

Stap 2: Begin om al die klein blokkies/blommetjies te maak - al 840 van hulle en die wegwerk van al die stertjies.😭

Stap 3: Uitpak van die blokkies, want daar is 'n spesifieke sequence en patroon.

Stap 4: Sosatiestokkies - ja - julle sien reg - dit is vir my die maklikste manier om die blokkies te ryg sodat ek hulle aanmekaar kan begin werk.

Eers al die horisontale rye (30) en dan al die vertikale rye (28).

Stap 5: Border - mooi afronding vir die kombers

Weke later - als is klaar en oppad na sy nuwe huis toe.

Splash of Sage Granny Square BlanketLiewe Hekel's Splash of Sage Granny Square is a made in calm colours of cream, cappu...
07/07/2026

Splash of Sage Granny Square Blanket

Liewe Hekel's Splash of Sage Granny Square is a made in calm colours of cream, cappuccino and sage.

It is made with and acrylic and polyamide Aran blend yarn imported from Turkey.

Size: Double

Textured beans blanketDouble Bed SizeMade with Kismet Cashmere yarn
23/06/2026

Textured beans blanket
Double Bed Size
Made with Kismet Cashmere yarn

Gebeur die heeltyd met my ....🤩
15/06/2026

Gebeur die heeltyd met my ....🤩

The Bohemian Ripple has found a home, all the way to Hilton, KZN.  Made with super soft Himalaya Anti-pilling yarn.  Lov...
10/06/2026

The Bohemian Ripple has found a home, all the way to Hilton, KZN.

Made with super soft Himalaya Anti-pilling yarn.

Loved making this blanket!

David I hope it brings you happiness.

Partykeer is dit al wat ek nodig het ....😍
01/06/2026

Partykeer is dit al wat ek nodig het ....

😍

Sold - Pink Gingham Baby Blanket van my Moksi blad.  Dankie Ria vir jou bestelling, hoop die baba dogterjie gaan gelukki...
02/05/2026

Sold - Pink Gingham Baby Blanket van my Moksi blad. Dankie Ria vir jou bestelling, hoop die baba dogterjie gaan gelukkig wees.

Address

Roodepoort

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27828065168

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liewe Hekel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category