Betties

Betties Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Betties, Shopping & retail, Rustenburg.
(1)

Ek d**k al hoe meer aan hoe vinnig die lewe verbygaan…Hoe maklik ons vasgevang raak in wat nog gedoen moet word, wat môr...
04/09/2026

Ek d**k al hoe meer aan hoe vinnig die lewe verbygaan…
Hoe maklik ons vasgevang raak in wat nog gedoen moet word, wat môre wag en wat volgende op die lys is.

En deesdae wil ek net meer teenwoordig wees.
Want daar is soveel mooi in die gewone oomblikke wat ons so mis, omdat ons gedagtes reeds by die volgende ding is.

Ware lewe en ware vervulling begin eers wanneer jy ophou om net vir jouself te leef, en begin leef binne Sy Koninkryk.Wa...
03/09/2026

Ware lewe en ware vervulling begin eers wanneer jy ophou om net vir jouself te leef, en begin leef binne Sy Koninkryk.

Want dit is daar waar jy ontdek waarvoor jy werklik gemaak is, om Hom te ken, Hom te dien en in Sy wil te wandel.

Elke seisoen het sy tyd.Sommige seisoene leer ons.Sommige breek ons oop.Sommige bou ons op. Maar in ELKE seisoen is God ...
01/09/2026

Elke seisoen het sy tyd.

Sommige seisoene leer ons.
Sommige breek ons oop.
Sommige bou ons op.

Maar in ELKE seisoen is God getrou.

Mag ek nooit so besig wees met die volgende seisoen dat ek vergeet om God in die huidige een raak te sien nie.

31/08/2026

Mooiste Leana Corbitt 🍋💙🍋💙

Hierdie armbande en oorbelle pas perfek! 👌

Daar is die mooiste nuwe armbande beskikbaar op my katalogus. Gaan 👀 dit verkoop baie vinnig...https://wa.me/c/277401898...
30/08/2026

Daar is die mooiste nuwe armbande beskikbaar op my katalogus.

Gaan 👀 dit verkoop baie vinnig...
https://wa.me/c/27740189860

30/08/2026

"Life gave me some lemons
But my Jesus, He be makin' lemonade, lemonade
My Jesus making lemonade, lemonade
I watch my worries wash away, lemonade
It's gonna be okay..."

Loka Solana reeks Betties oorbelle🍋

Dankie Chantél Rottcher vir die pragtige fotos.

Ons is so opgewonde om môre by die Vrouekonferensie by Agapé Gemeente te wees! 🌸En jaaaa… ons bring lekker baie voorraad...
28/08/2026

Ons is so opgewonde om môre by die Vrouekonferensie by Agapé Gemeente te wees! 🌸

En jaaaa… ons bring lekker baie voorraad saam!

So as jy môre daar is, kom loer gerus by Betties in. Ons het hope mooi goedjies saamgepak en kan nie wag om julle te sien nie!

Sien julle môre! 🌸

28/08/2026

’n Bietjie sonskyn in jou ore! 🍋

Hierdie suurlemoen Betties oorbelle uit Loka se Solana reeks is sommer net te oulik!

Vars, vrolik en so ’n mooi klein detail om enige uitrusting op te helder.

Dankie liewe Chantél Rottcher vir die oulike video. 🍋

Address

Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27740189860

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Betties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Betties:

Shortcuts

Share