24/07/2026
Lets Goo !!
Hier is dit nou...
Game day vir die jong manne!!!
25 Julie vat ons jong manne die manne van Brits Rugby Klub aan.
Kom hou maar dop, hier is 'n paar Springbokke wat hier rond hol!!!
Daarna is dit die grote - Rustenburg Impala Rugby Club teen Welkom Rugby Klub.
Hierdie is altyd 'n taai een en ons vra dat ons soveel supporters moontlik kan kry daardie dag.
Kom ondersteun ons Sin Bin Bar langs die veld waar ons lekker specials het vir die dag en jy nie een drie of duik mis terwyl jy jou verversing kry!
Sien julle daar!!!
๐๐ฆ