Knippies,Strikkies & Drukkies

Knippies,Strikkies & Drukkies handgemaakte felt & foam knippies & strikkies.Ideal vir dogtertjies met fyn & dun haartjies. Geïnspi

Clearance SaleR100 vir 4 072 5388 430
09/07/2022

Clearance Sale
R100 vir 4
072 5388 430

🎀Entrepreneurs dag voorbereiding🎀Protea Park Mammas !! Maak seker jul dogtertjies weet dat hul Vrydag by die skool strik...
29/05/2022

🎀Entrepreneurs dag voorbereiding🎀

Protea Park Mammas !!
Maak seker jul dogtertjies weet dat hul Vrydag by die skool strikkies kan kom koop 😄

Ek weet van 'n paar dogtertjies wie se haartjies mooi op gedolly gaan wees vir skool die jaar 😀
05/01/2022

Ek weet van 'n paar dogtertjies wie se haartjies mooi op gedolly gaan wees vir skool die jaar 😀

X2 protea park stelletjies dadelik beskikbaar 6 knippies & 4 rekkies R250 3lk
13/12/2021

X2 protea park stelletjies dadelik beskikbaar
6 knippies & 4 rekkies
R250 3lk

Laerskool Vastrap stelletjie klaar ❤ En ook 'n Laer Volkskool Heidelberg 💚###
20/11/2021

Laerskool Vastrap stelletjie klaar ❤
En ook 'n Laer Volkskool Heidelberg 💚

###

Been a little busy ♡ Skool strikkie bestellings kom so bietjie bietjie in ♡ Julle Mammas moenie te laat slaap nie 😁 Ek b...
18/11/2021

Been a little busy ♡

Skool strikkie bestellings kom so bietjie bietjie in ♡

Julle Mammas moenie te laat slaap nie 😁

Ek begin ook self Januarie weer voltyds werk , so maak seker jy bestel nou jou dogtertjie se skool strikkies vir 2022 °

05/11/2021

When you love what you do , you take pride in every small detail ♡

‼️SPECIAL ALERT‼️
04/11/2021

‼️SPECIAL ALERT‼️

Die rede waarom ek so bietjie stil was ... buiten die bestellings wat in gekom het (Baie dankie daarvoor) het ek aan 'n ...
01/10/2021

Die rede waarom ek so bietjie stil was ... buiten die bestellings wat in gekom het (Baie dankie daarvoor) het ek aan 'n paar nuwe strikkies gewerk ♡

Veral met Kersfees om die draai glo ek jul sal hiervan hou !

🎀NUWE DESIGNS 🎀NUWE NAME 🎀NUWE PRYSE EK het gedink dit is hoog tyd vir 'n paar nuwe strikkies Ek het ook pryse aan gepas...
27/08/2021

🎀NUWE DESIGNS
🎀NUWE NAME
🎀NUWE PRYSE

EK het gedink dit is hoog tyd vir 'n paar nuwe strikkies
Ek het ook pryse aan gepas agv voorraad aankope wat duurder geword het ♡

Baie baie dankie vir elkeen se ondersteuning van die heel begin af °
Ek waardeer julle & geniet dit vreeslik om vir elke kliënt hul strikkies te maak ♡

Vir enige bestellings
Kontak : 072 5388 430

23/08/2021

Hello mooistes 🎀

Luister... eks hard aan die werk.

Nie net om die laaste Augustus bestellings uit te kry nie , maar ook om aan ñ hele nuwe reeks strikkies te werk 😁

Ek het ñ hele prentjie in my kop , en is super excited om dit binne kort met julle te deel.

Hopelik gaan die nuwe dinge die bestel proses ook makliker en vinniger maak ♡

Ek deel binnekort met julle °
Veilig wees

###

🎀🎀🎀
19/08/2021

🎀🎀🎀

Address

Rustenburg

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 12:00

Telephone

+27725388430

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Knippies,Strikkies & Drukkies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Knippies,Strikkies & Drukkies:

Shortcuts

Share