06/08/2026
πΏβ 'n Nuwe ervaring wag by Die Mossie! β
Ons is opgewonde om julle uit te nooi na 'n kreatiewe oggend vol lekker gesels, koffie en koek!
π Koekversier-klas π
22 Augustus π 10:00 π° R280 per persoon
Jou kaartjie sluit in: β¨ 'n Koek om self te versier β 'n Heerlike cappuccino π₯ͺ 'n Geroosterde toebroodjie
Geen ervaring nodig nie β kom geniet net 'n paar uur waar jy kan ontspan, iets nuuts skep en lekker kuier.
πΈ Plekkies is beperk, so bespreek vroeg om teleurstelling te voorkom.
π© Stuur vir ons 'n boodskap om jou plek te bespreek.
Die Mossie β 'n nes van rus, genade en goeie koffie. π¦π