Skrop Badprodukte & Essentiëlle olies.

Abba Vader het skrop in my hart geplaas in 2020, waar essentiëlle olies soveel meer as net lekker reuke is maar wat God se hart is daarmee. 'n Lekker bederf met al die voordele van olies vir jou liggaam.

25/05/2022

🖤🖤🖤

Dankie Juffrou • 2021 • Beste juffrou Bederf die jaar daai spesiale onderwyser met n skrop bederf teen R150 elk Die volg...
09/11/2021

Dankie Juffrou • 2021 • Beste juffrou

Bederf die jaar daai spesiale onderwyser met n skrop bederf teen R150 elk

Die volgende geure is beskikbaar:

• strawberry daiquiri
• mojito
• pina colada

Die geskenkie is n pragtige reënboog katrym penne houer, badsout en n lyf handeroom.

Bestellings kan geplaas word op 082 846 9533 🦆

Vroue dag geskenk box • JY is Waardig ||R180 elk Ons vier die vrou in jou!!! Fearless gift boxI will give thanks and pra...
04/08/2021

Vroue dag geskenk box • JY is Waardig ||R180 elk

Ons vier die vrou in jou!!!

Fearless gift box

I will give thanks and praise to You, for I am fearfully and wonderfully made; Wonderful are Your works, And my soul knows it very well.
Psalms 139:14 AMP

Graceful gift box

Gratious words are a honeycomb, sweet to the soul and healing to the bones
Proverbs 16:24

Elke boks bevat die volgende:

2 x badb***e
1 x badsout
1 x handeroom
1 x suiker blomme koekie

Bestellings kan geplaas word op
0828469533

Baie liefde
###

C

{{Vadersdag bederf}}Hou julle oë oop vir die jaar se vadersdag bederf !!!Die perfekte geskenk vir die manne wat weet hoe...
14/06/2021

{{Vadersdag bederf}}

Hou julle oë oop vir die jaar se vadersdag bederf !!!

Die perfekte geskenk vir die manne wat weet hoe om n baard in toom te hou !!

Onthou om julle moeders te bederf die jaar met die oulike mandjie met skrop produkte in 💛
28/04/2021

Onthou om julle moeders te bederf die jaar met die oulike mandjie met skrop produkte in 💛

Moedersdag geskenk mandjie • joy • melk & Heuning || R200 elk

My hart 💛 is baie opgewonde vir ons eerste moedersdag geskenk mandjies.

Ons het 2 opsies:

•Joy young living essentiële olie
•Melk en heuning geur

Navy | katryn mandjie, 250 ml joy badskuim, badsout stafie en 100ml lyf botter en 'n klein baba eendjie bad bom.

Mostert | katryn mandjie, 250 ml melk en heuning geursel, badsout stafie, en 100ml lyf botter en 'n baba eendjie bad bom.

Vir bestellings is julle welkom om my te sms op 082 846 9533

Baie liefde
Charlien 🦆

Moedersdag geskenk mandjie • joy • melk & Heuning || R200 elk My hart 💛 is baie opgewonde vir ons eerste moedersdag gesk...
25/04/2021

Moedersdag geskenk mandjie • joy • melk & Heuning || R200 elk

My hart 💛 is baie opgewonde vir ons eerste moedersdag geskenk mandjies.

Ons het 2 opsies:

•Joy young living essentiële olie
•Melk en heuning geur

Navy | katryn mandjie, 250 ml joy badskuim, badsout stafie en 100ml lyf botter en 'n klein baba eendjie bad bom.

Mostert | katryn mandjie, 250 ml melk en heuning geursel, badsout stafie, en 100ml lyf botter en 'n baba eendjie bad bom.

Vir bestellings is julle welkom om my te sms op 082 846 9533

Baie liefde
Charlien 🦆

Altyd lekker om sulke boodskappies te kry saam jou bestellings 💛
20/04/2021

Altyd lekker om sulke boodskappies te kry saam jou bestellings 💛

LYFBOTTER • JOY • 200g met groot opgewondenheid het SKROP sy eerste lyfbotter.Die lyf botter is gegeur met JOY esseniële...
12/04/2021

LYFBOTTER • JOY • 200g

met groot opgewondenheid het SKROP sy eerste lyfbotter.

Die lyf botter is gegeur met JOY esseniële olie van young living en kan jou dag dadelik opkikker met sy geurige aroma.

Verseker my gunstelling
200g lyfbotter
R125.00 elk

BORREL BAD B***E • Baba • normaal • goliat grootte Niks so lekker soos 'n borrel bad bal om jou of die kiddies opgewonde...
30/03/2021

BORREL BAD B***E • Baba • normaal • goliat grootte

Niks so lekker soos 'n borrel bad bal om jou of die kiddies opgewonde te kry vir bad tyd nie.

Die bad b***e kom in BAIE GEURIGE GEURE om van te kies

Baba bad b***e R15 elk
Normale bad b***e R20 elk
Goliat bad b***e R70 elk

Huidige geure beskikbaar

Passionfruit
Cherry
Milk & honey
Bubblegum

BADSOUT • 220g & 500g Ontspan en bederf jouself met ons badsout wat in die volgende geure beskikbaar is:Frankincence & L...
29/03/2021

BADSOUT • 220g & 500g

Ontspan en bederf jouself met ons badsout wat in die volgende geure beskikbaar is:

Frankincence & Lemoen
Thieves & purification
Ylang ylang & grapefruit
Geranium
Joy

Die badsout word gemaak van die beste gehalte soute en essentiëlle olies wat nie net jou vel voed nie maar ook jou siel.

220g R70
500g R140

28/03/2021
MALACHI 3:2 || geskenk boks Perfekte bederf boks vir n spesiale vriendin of vir jouself 💛.Gaan kyk gerus na Handmade by ...
03/03/2021

MALACHI 3:2 || geskenk boks

Perfekte bederf boks vir n spesiale vriendin of vir jouself 💛.

Gaan kyk gerus na Handmade by I am His se webblad vir meer inligting en bestellings xx

“May He grant you out of the riches of His glory, to be strengthened and spiritually energized with power through His Spirit in your inner self, [indwelling your innermost being and personality], so that Christ may dwell in your hearts through your faith. And may you, having been [deeply] rooted a...

Address

Rustenburg

Telephone

+27828469533

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skrop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Skrop:

Share