At Braai Rustenburg

At Braai Rustenburg πŸ”₯HOUT IS GOUD!πŸͺ΅ WE SELL WOODπŸ”₯
Visit us at Drive Thru, just past the Rust Gold circle on the R24 in Rustenburg.

Kom besoek ons by Drive Thru net na die Rust Gold sirkel op die R24 Rustenburg

πŸŽ„  Kersfees 2025 SpecialπŸŽ„10 sakkies ysterhout en Γ± pakkie fire lighters – net R250!Moeg vir hout wat brand soos ’n nat k...
03/12/2025

πŸŽ„ Kersfees 2025 SpecialπŸŽ„
10 sakkies ysterhout en Γ± pakkie fire lighters – net R250!

Moeg vir hout wat brand soos ’n nat koerant? Kry ysterhout – die hout wat langer brand as jou skoonma se stories en warmer is as ’n Karoo-somerdag!

πŸ’₯ 10 sakkies vir net R250 – dis so goedkoop, jy sal d**k ons het die prys in 1998 vasgevries.
πŸ’ͺ Brand stadig
πŸ”₯ Gee lekker hitte
🌲 Ruik soos ’n bos, nie soos jou buurman se braai nie
- Kom maak nou Γ± draai by op die R24 net na die Rust Gold sirkel.

06/09/2025

Ek kyk nie meer nie!











Hello Lente!Kom ons Braai!
01/09/2025

Hello Lente!
Kom ons Braai!

25/08/2025

20c koop jou niks in die winkels nie…
maar by At Braai? 🀫

Kom ons sΓͺ maar net – jy gaan nog daaroor praat!

πŸ“ R24, Rustenburg | πŸ“ž 078 689 4242 | 🌐 www.atbraai.online

23/08/2025

Hoeveel werd is ’n R1 muntstuk?
In jou sak – klein.
By At Braai – groot, groter, GROOTSTE! 😎πŸ”₯
Hou ons blad dop vir iets nuuts, iets lekker, en iets wat BAIE wen.
πŸ“ R24, Rustenburg | πŸ“ž 078 689 4242 | 🌐 www.atbraai.online

How much is a R1 coin worth?
In your pocket – small.
At At Braai – big, bigger, BIGGEST! 😎πŸ”₯
Stay tuned for something new, something fun, and something that wins BIG!
πŸ“ R24, Rustenburg | πŸ“ž 078 689 4242 | 🌐 www.atbraai.online

21/08/2025

As jy d**k ’n R1 munt is net vir ’n winkel trollie… d**k weer! πŸ˜‰
By At Braai gaan hierdie klein munt groot dinge doen!
Hou ons blad dop – jy wil nie hierdie een mis nie!

If you think a R1 coin is only for a shopping trolley… think again! πŸ˜‰
At At Braai, this little coin is about to do BIG things!
Keep watching our page – you don’t want to miss this!

πŸ“ R24, Rustenburg | πŸ“ž 078 689 4242 | 🌐 www.atbraai.online

πŸ’– Hierdie Vrouemaand vra ons net een ding:Eet mamma nog haar sekelbos-steaks… en braai pappa nog lekker? πŸ€”Ok dis 2 vrae....
17/08/2025

πŸ’– Hierdie Vrouemaand vra ons net een ding:
Eet mamma nog haar sekelbos-steaks… en braai pappa nog lekker? πŸ€”
Ok dis 2 vrae...

Kom kry jou lekker droee braaihout hier: https://share.google/bqNG3vEJWQIY7yesL

πŸ“ R24, Rustenburg | πŸ“ž 078 689 4242 | 🌐 www.atbraai.online

Ons   πŸš£πŸ½β€β™€οΈ
17/08/2025

Ons πŸš£πŸ½β€β™€οΈ

πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦ The Rugby ChampionshipSouth Africa vs Wallabies – Saterdag, 16 Aug 2025 om 17:10Ons stel voor: Wallabie-cho … ag, on...
16/08/2025

πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦ The Rugby Championship

South Africa vs Wallabies – Saterdag, 16 Aug 2025 om 17:10

Ons stel voor: Wallabie-cho … ag, ons bedoel lam chops op ysterhout! πŸ‘πŸ”₯
Want die braai moet lank na die victory warm bly! πŸ†

Kom laai gou jou droë Ysterhout op en laat daai kole gloei tot lank na die laaste oorwinningstoast. 🍻

πŸ“ R24, Rustenburg | πŸ“ž 078 689 4242 | 🌐 www.atbraai.online




Eet mamma nog lekker aan haar sekebos-steaks?Maak seker sy het altyd die beste hout vir die beste vleis.Want mamma verdi...
15/08/2025

Eet mamma nog lekker aan haar sekebos-steaks?
Maak seker sy het altyd die beste hout vir die beste vleis.
Want mamma verdien niks minder as perfek gebraaide biefstuk op sekebos nie! 😍πŸ”₯

πŸ“ R24, Rustenburg | πŸ“ž 078 689 4242 | 🌐 www.atbraai.online

14/08/2025

Wat kan ’n R1 muntstuk vir JOU beteken?
Miskien meer as wat jy d**k…
Hou ons blad dop – hier kom GROOT dinge, GROOT pryse en BAIE wenners!

What can a R1 coin do for YOU?
Maybe more than you think…
Keep watching our page – BIG things, BIG prizes, and LOTS of winners are coming!

πŸ“ R24, Rustenburg | πŸ“ž 078 689 4242 | 🌐 www.atbraai.online

Gelukkige Vrouedag, Dames! Vandag vier ons die ware Queens van die braai β€” diΓ© wat weet hoe om ’n vuur warm te hou, ’n b...
09/08/2025

Gelukkige Vrouedag, Dames!

Vandag vier ons die ware Queens van die braai β€” diΓ© wat weet hoe om ’n vuur warm te hou, ’n bord vol te maak, en ’n geselsie aan die gang te hou. πŸ”₯πŸ₯©

By sΓͺ ons: Mag jou kole altyd gloei, jou vleis perfek wees, en jou glas nooit leeg nie. πŸ₯‚

Gelukkige Vrouedag aan al ons wonderlike dames in Rustenburg en verder!

πŸ“ R24, Rustenburg
πŸ“ž +27 78 689 4242

Address

R24
Rustenburg
0299

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when At Braai Rustenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share