29/10/2026
Goeienaand mammas
Ek het besluit om liewer die kinder inkleur boekies en stories te los daar is reeds te veel mense wat dit doen.
Plan B is om n kinder youtube kanaal te skep. Ek heg hierby aan my heel eerste liedjie, wat my favourite is, so by the way ... 😁 daar is nou maar net n paar prentjies by die liedjie, ek kry dit glad nie reg om dit in video formaat te doen nie, daar is verskriklik baie AI programme daar buite wat scams is. Ek heg ook n video aan van my klein kinders vir wie ek n liedjie gedoen het van oppad skool toe, teen Vrydag behoort hulle die woorde en moves te ken. 🤣 Ek wil graag weet of daar belangstelling in so n youtube kanaal en liedjies sal wees? Baie dankie 🩷