My Melkman

My Melkman "My Melkman" is a service that will deliver bread and milk to the residents of Rustenburg. The date by which this service will start is April 2012.

To make use of this service, please contact us either telephonically or by e-mail, so that we can forward (+27)824957548

"My Melkman" is a service that will deliver bread and milk to the residents of Rustenburg. To make use of this service, please contact us either telephonically or by e-mail, so that we can forward you the registration documents to sign up and become part of this wonderful initi

ative. Your very own milkman will deliver your daily essentials, first thing in the morning, up to five days a week (depending on your needs). From the moment you place your first order with us, we’ll treat you like part of the "My Melkman" family. It takes just a couple of minutes to complete your application form and place your order, then you can leave the rest to your very own milkman. You’ll know who he or she is by name and it will be the same person delivering to you every time – no anonymous delivery drivers.

Let that sink in
22/03/2025

Let that sink in

Goeie naand almalGaan loer gerus na ons nuwe snazy webtuite by www.mymelkman.co.za. Gebruik asb die Tell a friend opsie ...
22/04/2013

Goeie naand almal

Gaan loer gerus na ons nuwe snazy webtuite by www.mymelkman.co.za. Gebruik asb die Tell a friend opsie om julle vriende van ons te vertel.

Douglasdale Dairy can, with confidence, provide consumers with the guarantee that when they purchase a Douglasdale Dairy product, they are buying a superior quality milk product, processed and packaged in a factory that complies with local and international food safety standards.

11/03/2013

More Melkman kliente

Kyk asb uit vir korespondensie rakende die reelings vir die vakansie dae.

03/12/2012

Goeie dag Rustenburgers.

Melkman is opsoek na 'n betroubare, lojale en toegewyde drywer om bvanaf Januarie by ons groeinde besigheid aan te sluit. Die persoon met 'n kode 8 bestuurslisensie hê, en moet profesionëel en vriendelik wees. Ons by melkman streef daarna om 'n hoë kwaliteit diens aan die gemeenskap van Rustenburg te lewer, en die persoon moet 'n mense mens wees wat omgee vir ander, om by ons misie in te pas. Inboks my gerus, as daar belangstelendes is wat voldoen aan die voorwaardes.

30/07/2012

Hartlik welkom aan al ons nuwe kliente.
Melkman is besig om ons produk reeks uit te brei. Ons sal binne kort Albany brood ook lewer. Kyk uit op Facebook

22/06/2012

Goeie more aan al ons kliente...

Wat n bitter koue Vrydag is dit nou nie, hoop almal is lekker warem aangetrek.

In die winter is dit heel lekker om op te staan en n heerlike koppie koffie te geniet, kom by die yskas en besef daar is nie melk nie, nou moet jy uit die koue gaan en melk gaan koop, probleem opgelos! Melkman kom lewer elke oggend tussen agt en vyf vars brood en melk af, so dis glad nie meer nodig om in jou pjs te klim en na die naaste petrol stasie te gaan vir melk.

Kom sluit nog vandag by ons aan vir vinninge en vriendelike diens.

Geniet die naweek koue naweek...

Groete
Melkman....

12/06/2012

Goeie more...

Hoop dat jul almal sover n baie aangename week sover het. Kyk uit Melkman is besig met groot ontwikkelings...

Aan al ons nuwe kliente baie welkom by die Melkman familie en dankie vir die ondersteuning.

Ons doen ok nou " crushed w**d " van Sunbake.

Gaan besoek ons by www.facebook.com of skakel ons by 082 495 7548...

Groete
Melkman...

08/06/2012

Hi daar Rustenburgers

Melkman bied 'n wonerlike geleentheid vir 'n aflos drywer om in ons puber fase aan te sluit by die Melkman familie. Die persoon moet seblief 'n bestuurs bewys he en moet kan deel in ons passie en visie om 'n hoogs gehalte diens vir die wye Rustenburg te lewer. Ons sal die vervoer middel verskaf. Moenie die geleentheid misloop nie.

28/05/2012

Goeie more...

Wat n heerlike winters oggend is dit nie vanoggend nie, aflewerings het baie goed gegaan en ons kan nie voor bly nie.

Melkman verwelkom al ons nuwe kliente, dankie vir jul ondersteuning.

Geniet die week wat voorle.

Groete
Melkman...

21/05/2012

More...

Wat n baie koue winters more is dit nie vandag nie.

Hoop dat jul almal n heerlike uitgeruste naweek gehad het.

Melkman is baie ingenome om aan te kondig dat ons nou 2 L koeldranke ok aflewer.

Inbox Melkman met jou email adress en Melkman stuur vir jou die pryslys...

Gaan besoek ons op www.mymelkman.co.za

Groete

Melkman..

16/05/2012

Hello almal...

Ons is vandag in jou omgewing om flyers uit te deel net om vir julle meer te kan vertel van melkman, en die van julle wat nog nie deel is van Melkman nie, ons hoop om van julle te hoor.

Melkman is besig met groot ontwikkelinge, sou hou ons dop!!!

Gaan besoek ons gerus op ons web blad by www.mymelkman.co.za

Vriendelike groete
Melkman...

04/05/2012

Aan al ons kliente wil ek net se dankie vir die ondersteuning wat ons van julle af kry, dit word waardeer.

Geniet jul naweek en dan doen ons Maandag tussen vyf en agt weereens aflewerings vir die eerste koppie koffie vir die besige week wat voorle.

Groete
Melkman...

Address

Sentraal Rustenburg
Rustenburg
0300

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when My Melkman posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to My Melkman:

Share