BOERE HULP

BOERE HULP Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from BOERE HULP, Rustenburg.

13/12/2022

Reddingshulp:

Goeie more almal. Ek vertrou dit gaan goed en dat almal veilig is.

My naam is Danielle Combrinck ek wil n versoek lewer.

My ouers, Roelf en Ronel Haasbroek bly in die Tankwa Karoo area.

Sondag aand het n natuurramp (Tornado) hulle huis, cottage en toekomstige Padstal se dakke af gewaai.
Daar is ook baie goedere skade (soos kan sien op fotos) en die herstel van die projek gaan klomp geld kos.

Ons vra dat einge donasie van gelde in Roelf Haasbroek se rekeing betaal sal word om die aankope van benodighede te kan bekom.

Die rede vir donasie is omdat die skade nie bepaal kan word nie en dat die herstel van die projek maande sal neem.

Soos op Sosiale Media gesien op die, TANKWA KAROO TOERISME groep op Facebook, is daar geen manier om hulp, fisies, te kan bied nie.

Daar is skade aan plase in die omringende area ook en hulle sal ook hulp nodig he. Daar kan nie bepaal word wat die skade is op hierdie stadium nie. Ons sukkel tans om by die huise uit te kom asgevolg van die paaie wat verspoel is en mense wat nogsteeds wasgevang is.

Media is gestuur deur my ouers en mens wat probeer om daar uit te kom.

Ons is dankbaar vir einge donasies en weet die Here se seëninge is oor julle almal.

Groete

Roelf Haasbroek
Selnommer: 064 725 3386 ( kontak net via WhatsApp)
Ronel Haasbroek
Selnommer: 064 899 9199 ( net kontak via Whatsapp)

Bankbesondere:
Roelf Haasbroek
Capitec bank
1751364109
470100

19/10/2021
20/05/2021

In Winter's chill or Summer's heat... A Farmer works so the world can Eat.
Thank You Farmers!!! 🙏

Dag , Ek het 13 ton diere voer:  Aartapels . Te koop vir R1000.00 per ton. Dit is in Fraserburg. Sou jy weèt van iemand ...
18/06/2020

Dag , Ek het 13 ton diere voer: Aartapels . Te koop vir R1000.00 per ton. Dit is in Fraserburg. Sou jy weèt van iemand wat belangstel.

Julle kan vir Susan skakel op 072 074 2812

18/06/2020

Die verdagte wat kort ná die aanval in hegtenis geneem is, se borgtogaansoek is intussen uitgestel.

Address

Rustenburg
0299

Telephone

+27833086278

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BOERE HULP posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to BOERE HULP:

Share