01/09/2026
Goeie more girls
Dis Lente, dis Lewe, die Liefde!
Mag hierdie September vir ons almal blessings uit Jesus se hand inhou....
Mag ons mekaar ondersteun en die dame langs elkeen se kroon eerder reg opsit as om te lag agter haar rug.
Ek het julle nie weggegooi nie, al voel dit so.
Ons het 'n Wilder-Weste 2 weke agter die blad. En die naweek het ek afgevat, afgeswitch en net bietjie saam ons Kaapse familie gekuier. En Sondag het ek "vearts assistent" gespeel saam my oulike outjie.
Ons het 3 bokse wat ons uitpak en regkry vir aflewering. Alles sal vandag en more afgelewer word.
Ons sal weer later kan begin shop, maar eers wil ek net elkeen bedank vir jul volgehoue ondersteuning, jul geduld en liefde met my.
In vandag se skelm tye waag ons om online bestellings te doen, maar ek waardeer julle vertroue.
Geniet jul Lentedag
Mamma Mia Liefde
Natasha
π«Άπ»πΌπ«Άπ»π»π«Άπ»πΈπ«Άπ»πͺ»π«Άπ»