17/09/2026
๐ข DIE GEHEIM IS UIT! ๐๐ฅ
Hierdie Saterdag is dit amptelik tyd vir iets NUUT by DND!
Ons brei uitโฆ en hierdie keer gaan dit nie net oor wiele en modder nie! ๐
๐ฏ KETTIE SKIET
๐ซ AIR PISTOL
๐ฏ AIR R***E
๐ฏ Blow Pipe
Jip! ๐ Ons nuwe aktiwiteite maak Saterdag AMPTELIK OOP!
Kom toets jou oog ๐, jou hand ๐ฏ en kyk wie van julle kan spog met die beste skoot! ๐
Bring die familie en vriende en kom maak โn lekker dag daarvan โ RC Crawling รฉn ons splinternuwe aktiwiteite, alles op een plek.
๐ฅ SATERDAG IS D-DAY! ๐ฅ
Ons sien julle daar! ๐โ
DND