Snuffelhoekie

Snuffelhoekie Snuffelhoekie is n unieke winkeltjie waar lede hul handgemaakte items te koop aanbied. Slegs uitsoek gehalte produkte

21/06/2026

Vir jul gerief is Snuffelhoekie vandag oop tot 1 uur

19/06/2026
Plaas gerus jou spesiale koek of cupcake bestelling 4 dae voor die tyd. Ons doen ook cake toppers
17/06/2026

Plaas gerus jou spesiale koek of cupcake bestelling 4 dae voor die tyd. Ons doen ook cake toppers

Plaasvars eiers beskikbaar
17/06/2026

Plaasvars eiers beskikbaar

Kom bederf jouself by Snuffelhoekie
17/06/2026

Kom bederf jouself by Snuffelhoekie

Heerlike tuisgemaakte bederfies beskikbaar
17/06/2026

Heerlike tuisgemaakte bederfies beskikbaar

Vars suiwer heuning in voorraad
17/06/2026

Vars suiwer heuning in voorraad

31/05/2026

*Sondag middag koffie bederf*

Lemon meringue R45
Koffie tert R85/R45
Ystervarkies R75
Melktert R50
Lemoen koek R85/R45
Wortelkoek R45/R80
Hoender pasteie R35
Sjokoladekoek blok R58
Mini Swissroll R30
12 pasteitjies R55
Peppermint tertjies 6 R50
2 R40
Queenies 6 R28
Piesang brood R40
Karamel pannekoeke R38
Appeltert R70
Peppermint tert R65
Black forest koek R150
Koeksisters L R65
S R55
Pannekoek 6 R36
Skoon 6 R30

*Snuffelhoekie markdag*Eiervrug vanaf R14Okra R20Blaarslaai R15Mushrooms R30Bruin mushrooms R30Tamaties R35/kgUie R18/kg...
26/05/2026

*Snuffelhoekie markdag*

Eiervrug vanaf R14
Okra R20
Blaarslaai R15
Mushrooms R30
Bruin mushrooms R30
Tamaties R35/kg
Uie R18/kg
Komkommers R22
Piesangs R25 per pak
Pynappel R15
Papaja vanaf R20
Boontjies R60/kg
Wortels R20
Pere
Persimons R35
Kiwi R15
Appels R25
Guavas R35
Patats 2kg R25
Avo sakkie R30
Lemoen R55
Shu-shu's R10
Hubbard R20 elk
Maketaan R45
Pampoen vanaf R30 elk
10kg Aartappels R75
Avo groot R10
Klein R5
1kg R30

Large eiers R70
XL R73
Jumbo R78

Melktert R50
Dadelblokkies R10 elk
Lemoen koek R85
Pynappel room koek R85
Cremora tert R85
Ystervarkies R75
Piesangbrood R40
Koeksisters L R65
S R55

Muffin mix
Cupcake mix

Heerlike vars Groen mielies beskikbaar teen slegs R8 elk
04/05/2026

Heerlike vars Groen mielies beskikbaar teen slegs R8 elk

Address

Groblerstr 1
Sasolburg
1947

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:30
Tuesday 09:00 - 17:30
Wednesday 09:00 - 17:30
Thursday 09:00 - 17:30
Friday 09:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

0829404087

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Snuffelhoekie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Snuffelhoekie:

Shortcuts

Share

Category