Vaalpark Square

Vaalpark Square Help us support local businesses and grow our community.

Subscribe to support local businesses, grow our community, and help boost the local economy one post at a time.

13/09/2026

Kan jy weld?
Whatsapp:0725481742

13/09/2026

🚧 Vaalpark Square Update 🚧

Ons is besig om die parkering uit te meet en die ontwerp vir die nuwe parkeerarea en tuine te beplan.

Ons wil die parkering lekker groot, gemaklik, prakties maak en mooi maak. Indien iemand plante vir die tuine wil skenk, kontak ons asseblief:

Gert: 072 548 1742
Marinda: 066 475 0710

12/09/2026

Sterkte vir jou!

Byt vas ons gaan die fight wen vir die ouers!
SHARE,SHARE,SHARE!!!

VERLORE HONDEKIND – HELP ASB DEELOns plaas hierdie namens die eienaars.Hierdie hondjie het verlore geraak by SE4 Sasol P...
11/09/2026

VERLORE HONDEKIND – HELP ASB DEEL

Ons plaas hierdie namens die eienaars.

Hierdie hondjie het verlore geraak by SE4 Sasol Petrolstasie. Hy is ’n swart, grys en bruin hondjie met regop ore, soos op die foto.

As iemand hom sien of weet waar hy is, kontak asseblief dringend:

082 300 8754

Moet asseblief nie probeer jaag nie. Hou hom dop en kontak die nommer dadelik.

Help asseblief deur hierdie plasing te deel sodat ons hom veilig by sy mense kan terugkry.

10/09/2026
10/09/2026

Electro Mining Nasrec Expo Center,Soweto

09/09/2026

VAALPARK IS GGHROOT KONSERT
Vaalpark Primary School / Vaalpark Primêre Skool

08/09/2026

Pleroma Salon in Sasolburg
0726701128

07/09/2026

Vandag is die betaling vir die ander party se regskostes, soos deur die hof toegestaan, by hul prokureurskantoor afgelewer.

Ons het, soos vereis, aan die hofbevel voldoen. Hierdie video word gedeel as bewys dat die betaling gemaak en afgelewer is.

Ons hou dit eenvoudig:
Wanneer die hof ’n bevel maak, moet dit nagekom word.

Address

Cnr Of Prinsberg And Opperman
Sasolburg
1900

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vaalpark Square posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share