Wildeblom

Call Directions Contact the business

Wildeblom WILDEBLOM 🌼
Persoonlike geskenke | Unieke skeppings
Vir die groot oomblikke & die klein “ek dink aan jou’s”. Jy droom dit. Ons maak dit.

Boss’s Day 2026, but make it ROAR-some! 😎“Leader of the Pack” award – want elke span het iemand nodig wat die pad wys! U...
18/10/2026

Boss’s Day 2026, but make it ROAR-some! 😎

“Leader of the Pack” award – want elke span het iemand nodig wat die pad wys!

Uniek, persoonlik en met liefde gemaak deur Wildeblom. 🌼

15/10/2026

Verlede jaar het grootboet sy eie bababoekie gekry, en nou is dit kleinboet se beurt!

Die mooiste deel? Aan die einde van die boekie word hulle twee se stories saamgebring – ’n spesiale herinnering aan die band wat hulle vir altyd sal deel.

By Wildeblom maak ons nie net geskenke nie, ons help om kosbare herinneringe te bewaar. 🌼

Woodlands vibes, made with love!2 oulike spoegdoekies en 2 tote bags op pad Amerika toe! 🇿🇦✈️🇺🇸Hoe cool is dit nie dat W...
10/10/2026

Woodlands vibes, made with love!

2 oulike spoegdoekies en 2 tote bags op pad Amerika toe! 🇿🇦✈️🇺🇸

Hoe cool is dit nie dat Wildeblom se skeppings so ver gaan nie! 😍

🌼 Wildeblom

’N KLEIN STORIE, ’N GROOT HERINNERING. ’n Unieke bababoekie, met liefde gemaak – van die eerste bladsy tot die laaste. 💛...
26/09/2026

’N KLEIN STORIE, ’N GROOT HERINNERING.

’n Unieke bababoekie, met liefde gemaak – van die eerste bladsy tot die laaste. 💛

Wildeblom — waar klein oomblikke groot herinneringe word.

24/09/2026
Want elkeen blom anders..
18/09/2026

Want elkeen blom anders..

SPESIALE AANBODHet jy al ’n rukkie ’n nuwe tumbler nodig? 💛Ons het ’n beperkte aantal 20oz tumblers beskikbaar teen ’n s...
10/09/2026

SPESIALE AANBOD

Het jy al ’n rukkie ’n nuwe tumbler nodig? 💛

Ons het ’n beperkte aantal 20oz tumblers beskikbaar teen ’n spesiale prys van slegs R190 elk!

💛 Kies jou eie ontwerp
💛 Maak dit iets wat by jou styl pas
💛 Ideaal vir jouself óf as ’n geskenk

Slegs R190 elk — solank voorraad hou!

📩 Stuur vir ons ’n boodskap.

Wildeblom 🌼
Mooi. Persoonlik. Uniek.

’n Bietjie persoonlik. ’n Bietjie uniek. Heeltemal joune.Want ’n geskenk wat met iemand spesifiek in gedagte gemaak is, ...
09/09/2026

’n Bietjie persoonlik. ’n Bietjie uniek. Heeltemal joune.

Want ’n geskenk wat met iemand spesifiek in gedagte gemaak is, voel net ’n bietjie meer besonders.

🌼 Wildeblom
Mooi. Persoonlik. Uniek.

07/09/2026

Leraya word WILDEBLOM.

Die naam is geïnspireer deur die eenvoudige mooi van ’n wildeblom!

Wildeblomme vergelyk hulself nie met die blom langs hulle nie.
Hulle bekommer hulle nie daaroor of hulle vinnig genoeg groei, groot genoeg is, of of hulle blomblare soos iemand anders s’n lyk nie.

Hulle groei eenvoudig. Hulle blom. Hulle is mooi op hul eie manier. 🌼

En miskien moet ons, onsself ’n bietjie meer gereeld daaraan herinner.

Jy hoef nie soos iemand anders te blom nie.
Jy hoef nie te wees waar iemand anders is nie.
Jy hoef nie in iemand anders se tuin te pas nie.

Jy mag op jou eie manier, in jou eie tyd groei en presies word wie jy bedoel is om te wees.

So, hoewel die naam verander, verander die hart agter die besigheid nie. ❤️

Dieselfde ek.
Dieselfde persoonlike diens.
Dieselfde liefde vir die skep van mooi, betekenisvolle geskenke.

Net ’n nuwe naam.
’n Nuwe hoofstuk.
En baie meer ruimte om te blom. 🌼

Sip happens—might as well do it in style 😎
19/12/2025

Sip happens—might as well do it in style 😎

Address

Chapman Street
Secunda
2302

Opening Hours

Friday 14:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27828786185

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wildeblom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wildeblom:

Shortcuts

Share

Category