Loka Secunda

Loka Secunda Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Loka Secunda, Addres:C/O Nelson Mandela Drive & Vaalrivier str, Secunda.

๐Ÿ’™๐Ÿ’›๐ŸคŽ๐Ÿงก๐ŸฉถAmariah Loka Romp Groottes beskikbaar:XSSmall MediumLarge๐Ÿ’™๐Ÿ’›๐ŸคŽ๐Ÿงก๐Ÿฉถ Amariah Vlermuistop Groottes beskikbaar:SmallMediumL...
05/09/2026

๐Ÿ’™๐Ÿ’›๐ŸคŽ๐Ÿงก๐ŸฉถAmariah Loka Romp
Groottes beskikbaar:
XS
Small
Medium
Large

๐Ÿ’™๐Ÿ’›๐ŸคŽ๐Ÿงก๐Ÿฉถ Amariah Vlermuistop
Groottes beskikbaar:
Small
Medium
Large
XLarge

๐Ÿ’™๐Ÿ’›๐ŸคŽ๐Ÿงก๐ŸฉถAmariah Kort Jassie
Groottes beskikbaar:
Xsmall
Small
Medium
Large
2XL

๐Ÿ’™๐Ÿ’›๐ŸคŽ๐Ÿงก๐ŸฉถAmariah Suze top
Xsmall
Small
Medium
Large
XL

Stitch afbetaal opsie beskikbaar op aanlynwinkel en binne in winkel- RENTE-VRYโ€ผ๏ธ

Laat weet gerus as hy belangstel.

Ons koerier landswyd๐Ÿš›

Loka Secunda Loka Secunda

05/09/2026

God is reeds in jou mรดre voordat jy daar aankom. ๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Ons ๐’˜๐’†๐’๐’” so dikwels ons kon weet wat mรดre inhou.....๐Ÿ•ฐ๏ธ

Ons wil ๐‘บ๐’†๐‘ฒ๐’†๐‘น wees dat alles gaan uitwerk. Dat die ๐’ˆ๐’†๐’ƒ๐’†๐’… beantwoord gaan word. Dat die ๐’…๐’†๐’–๐’“ gaan oopgaan. Dat die ๐’‰๐’‚๐’“๐’•๐’”๐’†๐’†๐’“ ligter gaan raak.

Maar die waarheid isโ€ฆ
ons ๐‘ฏ๐‘ถ๐‘ฌ๐‘ญ ๐‘ต๐‘ฐ๐‘ฌ mรดre te ken wanneer ons die Een ken wat ๐’“๐’†๐’†๐’…๐’” daar is nie.

God stap nooit ๐‘จ๐‘ฎ๐‘ป๐‘ฌ๐‘น jou aan om die stukkies op te tel nie. Hy stap ๐‘ฝ๐‘ถ๐‘ถ๐‘น jou.๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Hy maak paaie waar jy net hindernisse sien. Hy berei ontmoetings voor waarvan jy nog niks weet nie. Hy antwoord gebede op maniere wat jy nog nie eens kan raaksien nie.

En dalk is dit presies hoekom ons vandag met ๐“ฟ๐“ป ๐“ฎ๐“ญ๐“ฎ kan leef.๐Ÿ•Š๏ธ

Nie omdat ons weet ๐‘พ๐‘จ๐‘ป gaan gebeur nieโ€ฆ
Maar omdat ons weet ๐‘พ๐‘ฐ๐‘ฌ saam met ons gaan.

As jy vandag onseker voel, as daar vrae is sonder antwoorde of drome wat nog wag om waar te word, onthou net dit.....

God is ๐‘น๐‘ฌ๐‘ฌ๐‘ซ๐‘บ in jou mรดre voordat jy daar aankom. Hy ๐’˜๐’‚๐’ˆ ๐’๐’Š๐’† vir jou aan die einde van die pad nieโ€ฆ
Hy stap elke tree saam met jou.
Daarom hoef jy nie bang te wees vir wat voorlรช nie. Sy genade sal jou daar ontmoet, net soos dit jou vandag ontmoet.

Hou ๐‘ด๐‘ถ๐‘ฌ๐‘ซ, ๐’Ž๐’๐’๐’Š๐’”๐’•๐’† ๐’ƒ๐’๐’๐’Ž...๐ŸŒผ
Hou aan glo.
En stap vandag met โ€™n rustige hart, want die God wat jou gister gedra het, is dieselfde God wat reeds mรดre vir jou voorberei!!!!๐Ÿ‘๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ•Š๏ธ

04/09/2026

Van LENTE na WINTERโ€ฆ ๐ŸŒธโ„๏ธ
Net so vinnig verander die seisoene!

Maar moenie worry nieโ€ฆ ๐Ÿ˜‰
Ons het jou gedek in LOKA-styl! ๐Ÿ‘—โœจ

Of dit nou sonnig, koud, winderig of sommer al vier op een dag is โ€” daarโ€™s altyd iets mooi by LOKA wat jou laat mooi lyk, lekker voel en stylvol bly! ๐ŸคŽ

Kom loer in by Nunulief en kyk watโ€™s nuutโ€ฆ
Jou kas gaan dankie sรช! ๐Ÿ›๏ธ๐Ÿ’•

04/09/2026

Ons dra soms soveel ๐šœ๐šŠ๐šŠ๐š– met onsโ€ฆโ€ฆ๐Ÿฅน

Dinge waaroor ons ๐š ๐šŠ๐š”๐š”๐šŽ๐š› lรช.
Gesprekke wat ons ๐š˜๐š˜๐š› en ๐š˜๐š˜๐š› in ons kop herhaal.
๐™ฐ๐š—๐š๐š ๐š˜๐š˜๐š›๐š๐šŽ waarvoor ons wag.
Deure wat nog nie ๐š˜๐š˜๐š™๐š๐šŠ๐šŠ๐š— nie.
๐™ถ๐šŽ๐š‹๐šŽ๐š๐šŽ wat voel of dit teen die plafon vassteekโ€ฆโ€ฆ๐Ÿฅน

En sonder dat ons dit besef, raak ons ๐š–๐š˜๐šŽ๐š van probeer beheer wat nooit in ons hande was nie.๐Ÿฅน๐Ÿฅฒ๐Ÿ˜”

Maar wat as vandag nie vra dat jy ๐š‘๐šŠ๐š›๐š๐šŽ๐š› moet probeer nie?

Wat as vandag jou net nooi om die ๐’”๐’˜๐’‚๐’‚๐’“ vir โ€™n oomblik neer te sit?๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Om op te hou vra......" ๐š†๐šŠ๐š ๐šŠ๐šœ"
en eerder te fluister.....
"๐“–๐“ธ๐“ญ , ๐“ฎ๐“ด ๐“ฟ๐“ฎ๐“ป๐“ฝ๐“ป๐“ธ๐“พ ๐“ค"

Want ๐“ฟ๐“ป๐“ฎ๐“ญ๐“ฎ kom nie wanneer elke probleem ๐šŸ๐šŽ๐š›๐š๐š ๐šข๐š— nie. ๐“ฅ๐“ป๐“ฎ๐“ญ๐“ฎ kom wanneer jy besef jy hoef nie elke antwoord te hรช om steeds ๐™ท๐™พ๐™พ๐™ฟ te hรช nie.
Jy hoef nie die hele pad te sien om die volgende ๐š๐š›๐šŽ๐šŽ te gee nie.
Jy hoef nie alles self te ๐š๐š›๐šŠ wanneer daar Iemand is wat belowe het Hy sal saam met jou stap ๐š—๐š’๐šŽ.

Miskien verander jou ๐š˜๐š–๐šœ๐š๐šŠ๐š—๐š๐š’๐š๐š‘๐šŽ๐š๐šŽ nie vandag nieโ€ฆ๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Maar miskien verander jou ๐“ฑ๐“ช๐“ป๐“ฝ.๐Ÿ’›

Miskien ๐š๐š•๐š’๐š–๐š•๐šŠ๐š jy weer. Miskien haal jy weer diep ๐šŠ๐šœ๐šŽ๐š–. Miskien besef jy dat selfs in die wag, selfs in die onsekerheid, selfs in die stiltesโ€ฆ is God steeds ๐š‹๐šŽ๐šœ๐š’๐š om agter die skerms te werk.

Mag jy vandag ๐“ฟ๐“ป๐“ฎ๐“ญ๐“ฎ vind in dinge wat jy nie kan beheer nie.
Mag jou hart ๐’“๐’–๐’” vind in die God wat nooit beheer verloor nie.
En mag jy vandag weer onthou....jy hoef nie alles uit te werk nieโ€ฆ

jy hoef net Sy hand te bly ๐’—๐’‚๐’”๐’‰๐’๐’–!๐Ÿ™๐Ÿป๐Ÿ’›๐Ÿ‘๐Ÿป

Sit โ€˜๐“–๐“ธ๐“ญ , ๐“ฎ๐“ด ๐“ฟ๐“ฎ๐“ป๐“ฝ๐“ป๐“ธ๐“พ ๐“ค ' in comments en neem net vandag weer saam my te besef ons ๐“ป๐“พ๐“ผ lรช in die Here!!!

03/09/2026

Ons raak so ๐’—๐’‚๐’”๐’ˆ๐’†๐’—๐’‚๐’๐’ˆ in die dinge waarvoor ons wag,
dat ons soms ๐’—๐’†๐’“๐’ˆ๐’†๐’†๐’• hoe groot God se planne werklik is.
Ons ๐’ƒ๐’Š๐’… vir oop deure,
maar Hy sien die pad wat nog voorlรช.
Ons vra vir ๐’‚๐’๐’•๐’˜๐’๐’๐’“๐’…๐’†, terwyl Hy reeds besig is om iets ๐’Ž๐’๐’๐’Š๐’†๐’“ voor te berei as wat ons ooit self kon uitd**k.๐Ÿ™

๐Ÿ™ŒMiskien is vandag die dag waarop ๐’Š๐’†๐’Ž๐’‚๐’๐’… jou moed inpraat net wanneer jy dit ๐’…๐’Š๐’† ๐’๐’๐’…๐’Š๐’ˆ๐’”๐’•๐’† het.
Miskien is dit die dag waarop ๐’—๐’“๐’†๐’…๐’† jou hart vul sonder dat jou ๐’๐’Ž๐’”๐’•๐’‚๐’๐’…๐’Š๐’ˆ๐’‰๐’†๐’…๐’† verander. Of miskien ๐’—๐’†๐’“๐’“๐’‚๐’”
die lewe jou met โ€™n ๐’ˆ๐’†๐’๐’†๐’†๐’๐’•๐’‰๐’†๐’Š๐’…,
'n ๐’”๐’†๐’†ฬˆ๐’ of โ€™n ๐‘ต๐‘ผ๐‘พ๐‘ฌ begin waarvoor jy nooit eers die woorde gehad het om te bid nie.

โœ๏ธMoenie vandag net uitkyk vir dit ๐‘พ๐‘จ๐‘จ๐‘น๐‘ฝ๐‘ถ๐‘ถ๐‘น jy vra nie. Kyk ook uit vir dit wat ๐‘ถ๐‘ต๐‘ฝ๐‘ฌ๐‘น๐‘พ๐‘จ๐‘ฎ๐‘บ na jou kant toe kom.
Want die ๐’Ž๐’๐’๐’Š๐’”๐’•๐’† geskenke in die lewe is dikwels diรฉ wat ons ๐’๐’๐’๐’Š๐’• sien aankom nie.

๐Ÿ’›Hou jou ๐’‰๐’‚๐’“๐’• oop. Hou aan ๐’ˆ๐’๐’....Hou aan ๐’—๐’†๐’“๐’•๐’“๐’๐’–. Die lewe het โ€™n manier om jou te ๐’—๐’†๐’“๐’“๐’‚๐’” wanneer jy dit die ๐’Ž๐’Š๐’๐’”๐’•๐’† verwag.

Mag vandag vir jou ๐‘ด๐‘ฌ๐‘ฌ๐‘น ๐’ƒ๐’“๐’Š๐’๐’ˆ as waarvoor jy gehoop het, ๐‘ด๐‘ฌ๐‘ฌ๐‘น vrede as waarvoor jy gebid het en ๐‘ด๐‘ฌ๐‘ฌ๐‘น mooi as wat jy ooit kon d**k moontlik is.๐ŸŒผ๐Ÿ‹๐Ÿ‘๐Ÿป

Ons hoop julle is so opgewonde soos ons oor hierdie Nuwe Supporter Hoodies, elkeen het sy eie persoonlikheid! ๐ŸŒธ๐Ÿ’๐Ÿผโ€โ™€๏ธ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ G...
02/09/2026

Ons hoop julle is so opgewonde soos ons oor hierdie Nuwe Supporter Hoodies, elkeen het sy eie persoonlikheid! ๐ŸŒธ๐Ÿ’๐Ÿผโ€โ™€๏ธ

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ Groen & Goud โ€“ want ons almal se bloed is mos groen en goud.
๐ŸŒธ Goud & Pienk โ€“ want party dae wil โ€™n mens net vir die Blomme ietsie pienk dra.
๐ŸŒท Die Protea Hoodie โ€“ โ€™n bietjie blom, โ€™n bietjie trots en โ€™n hele klomp Loka vibes.

Maar nou is dit jou beurtโ€ฆ

WATTER EEN IS JOU GUNSTELING?
Drop jou keuse hieronder! ๐Ÿ‘‡

Ons hoodies is nou beskikbaar op PRE-ORDER. Hulle word nie vooraf gemaak en aangehou nie โ€” elkeen word spesiaal volgens bestelling gemaak.

R750 elk

๐Ÿ•’ Wagtydperk: ยฑ3 weke

Ons streef natuurlik altyd na die vinnigste moontlike dienslewering, maar party items het net daardie ekstra bietjie liefde, detail en tyd nodig om presies reg te wees ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป๐ŸŒธ

Wil jy joune hรช?

๐Ÿ›๏ธ๐ŸŒ Bestel nou by Loka Secunda Loka Secunda

Nou sรช ons:
Groen & Goud, Goud & Pienk of Protea?

Kyk net hoe oulik is Loka Loka Kosbaar !!!Die smelt my hart en ek is nee eers 'n ouma of oupa nie,so d**k net wat gaam d...
02/09/2026

Kyk net hoe oulik is Loka Loka Kosbaar !!!

Die smelt my hart en ek is nee eers 'n ouma of oupa nie,so d**k net wat gaam dit aan OUMA of OUPA Se hart doen.

แต‰แต แตˆโฑโฟแต แต—แต‰สณแต˜แต แตƒแตƒโฟ แตสธ สฒแต’โฟแตหขแต—แต‰ หขแต‰ แต’แต˜แตแตƒ แต‰โฟ แต’แต˜แต–แตƒ แตˆแตƒแต แถ แต˜โฟแตหขโฑแต‰ แต‡สธ แตˆโฑแต‰ หขแตแต’แต’หก, หขสธ หกแตƒแตƒหขแต—แต‰ แตสณ0 แตหกแต‰แต˜แต—แต‰สณแตแต’โฟหขแต‰สณแต—,แตสณแตƒแตˆแต‰แต–หกแต‰แตแต—โฑแตสฐแต‰โฑแตˆ แต‰โฟ แตˆโฑแต‰ หขแตแต’แต’หกสฐแต’แต’แถ  หขแต‰ แต‡แต’แต’แตˆหขแตแตƒแต– สทแตƒหข แต’แต– แตƒหก แตˆสณโฑแต‰ แตแต‰หกแต‰แต‰โฟแต—สฐแต‰แตˆแต‰ แต‡แตƒโฑแต‰ แตˆแต˜โฑแตˆแต‰แตˆแต‰หกโฑแต:แตˆโฑแต‰ สณแต’หก สทแตƒแต— 'โฟ แต’แต˜แตแตƒ แต‰โฟ แต’แต˜แต–แตƒ โฑโฟ 'โฟ แตโฑโฟแตˆ หขแต‰ หกแต‰สทแต‰ หขแต–แต‰แต‰หก...

SO BESTE VANDAG HIERDIE UNIEKE ,KOSBARE GESKENK EN WYS DAAI OUMA EN OUPA DAT HUL ONGELOOFLIK BELANGRIK,KOSBAAR EN GELIEFD IS!!!

02/09/2026

Mag jy ๐’—๐’‚๐’๐’…๐’‚๐’ˆ die ๐“ถ๐“ธ๐“ธ๐“ฒ raaksien wat ๐š๐š’๐šœ๐š๐šŽ๐š› by jou verbygegaan het!!!๐ŸŒˆ

Hoe mooi is die ๐š ๐š˜๐š˜๐š›๐š๐šŽ nieโ€ฆ.. ๐Ÿ‘

Ons ๐’‹๐’‚๐’‚๐’ˆ so maklik deur die dae dat ons soms vergeet om stil te staan.
Ons ๐’Ž๐’Š๐’” die ๐’ˆ๐’๐’Š๐’Ž๐’๐’‚๐’ˆ van โ€™n vreemdeling, die ๐’˜๐’‚๐’“๐’Ž๐’•๐’† van die ๐’”๐’๐’ op ons gesig, โ€™n ๐’—๐’“๐’Š๐’†๐’๐’…๐’†๐’๐’Š๐’Œ๐’† woord of daardie klein oomblik wat eintlik โ€™n ๐‘ฎ๐‘น๐‘ถ๐‘ถ๐‘ป seรซn was.

Dalk hoef vandag niks ๏ผง๏ผฒ๏ผฏ๏ผฏ๏ผด te gebeur om โ€™n mooi dag te wees nie.โ˜€๏ธ
Dalk vra vandag net dat jy ๐šœ๐š๐šŠ๐š๐š’๐š๐šŽ๐š› kyk, die แตหกแต‰โฑโฟ dinge waardeer en jou ๐’‰๐’‚๐’“๐’• weer oopmaak vir die ๐“ถ๐“ธ๐“ธ๐“ฒ wat elke dag reeds om jou is.๐ŸŒˆ

Mag jou dag gevul wees met ๐“ฟ๐“ป๐“ฎ๐“ญ๐“ฎ, โ„๐•†๐•†โ„™ en klein ๐š‘๐šŽ๐š›๐š’๐š—๐š—๐šŽ๐š›๐š’๐š—๐š๐šŽ dat daar steeds soveel is om dankbaar voor te wees.

Soms is die ๐“ถ๐“ธ๐“ธ๐“ฒ๐“ผ๐“ฝ๐“ฎ dinge nie diรฉ waarvoor ons wag nieโ€ฆ

maar diรฉ wat ons uiteindelik ๐‘ฒ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘บ om raak te sien.๐Ÿ™Œ๐Ÿ‹โ˜€๏ธ๐ŸŒˆ

Sit โ€˜๐‘ฌ๐’Œ ๐’Œ๐’Š๐’†๐’” ๐’๐’Ž ๐’…๐’Š๐’† ๐’Ž๐’๐’๐’Š ๐’Š๐’ ๐’…๐’Š๐’† ๐’๐’†๐’˜๐’† ๐’•๐’† ๐’”๐’Š๐’†๐’๐ŸŒˆโ€™ in comments wees saam my dankbaar vir self die kleinste goedjies!!!

01/09/2026
01/09/2026

En miskien is dit presies hoe dit veronderstel is om te wees.๐Ÿ™Œ๐Ÿ‘๐Ÿ‹โ˜€๏ธ!!!!

Vandag draai die ๐“ผ๐“ฎ๐“ฒ๐“ผ๐“ธ๐“ฎ๐“ท omโ€ฆ..๐ŸŒผ

Die natuur begin weer ๐“ซ๐“ต๐“ธ๐“ถ, die dae word ๐’๐’‚๐’๐’ˆ๐’†๐’“ en oral om ons herinner die aarde ons aan een eenvoudige waarheid.....
nรก elke winter kom daar weer ๐“ต๐“ฎ๐“ท๐“ฝ๐“ฎ.... ๐“๐“พ๐”€๐“ฎ ๐˜๐˜–๐˜–๐˜—๐Ÿ™

Miskien voel jou hart nog nie soos ๐“ต๐“ฎ๐“ท๐“ฝ๐“ฎ nie.
Miskien dra jy steeds ๐’”๐’˜๐’‚๐’‚๐’“ aan gebede wat nog nie beantwoord is nie, ๐••๐•ฃ๐• ๐•ž๐•– wat nog wag of ๐šŸ๐š›๐šŠ๐šŽ waarop jy nog geen antwoorde het nie.๐Ÿฅน๐Ÿ™Œ

Maar net soos die eerste ๐“ซ๐“ต๐“ธ๐“ถ๐“ถ๐“ฎ๐“ฝ๐“ณ๐“ฒ๐“ฎ๐“ผ nie toestemming vra om te ๐“ซ๐“ต๐“ธ๐“ถ nie, hoef jy ook nie alles te verstaan voordat jy weer kan ๐•™๐• ๐• ๐•ก nie.๐ŸŒผ

Vertrou dat God reeds besig is om ๐•Ÿ๐•ฆ๐•จ๐•– dinge in jou lewe te laat groei.๐ŸŒฑ
Vertrou dat Hy deure ๐š˜๐š˜๐š™๐š–๐šŠ๐šŠ๐š” wat jy nog nie kan sien nie.๐Ÿšช
Vertrou dat elke ๐’˜๐’‚๐’ˆ๐’•๐’š๐’…, elke traan en elke teleurstelling deel is van die ๐—Œ๐—๐—ˆ๐—‹๐—‚๐–พ wat Hy besig is om te skryf.โœ๏ธ

๐“›๐“ฎ๐“ท๐“ฝ๐“ฎ herinner ons dat nuwe beginne altyd moontlik is. Dat wat ๐˜ฅ๐˜ฐ๐˜ฐ๐˜ฅ gelyk het, weer kan ๐™ก๐™š๐™ฌ๐™š. Dat ๐ก๐จ๐จ๐ฉ altyd ๐—ฆ๐—ง๐—˜๐—ฅ๐—ž๐—ฒ๐—ฅ is as ๐˜ท๐˜ณ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ด.๐Ÿ™Œ๐Ÿ™๐ŸŒฑ

Mag ๐ŸŒผ1 September๐ŸŒผ
vir jou ๐˜”๐˜Œ๐˜Œ๐˜™ wees as net die begin van โ€™n ๐˜•๐˜œ๐˜ž๐˜Œ seisoen. Mag dit die begin wees van nuwe ๐’Ž๐’๐’†๐’…, nuwe ๐’—๐’“๐’†๐’…๐’†, nuwe ๐’ˆ๐’†๐’๐’†๐’†๐’๐’•๐’‰๐’†๐’…๐’† en nuwe ๐’ˆ๐’†๐’๐’๐’๐’‡ dat jou mooiste dae nog voorlรช.

โ˜€๏ธDie son kom weer op.
๐ŸŒผDie blomme blom weer.
๐Ÿ™ŒEn God is ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ฌ๐‘ซ๐‘บ besig om wonderwerke te doen.

Ek bid dat hierdie ๐“ต๐“ฎ๐“ท๐“ฝ๐“ฎ vir jou seisoen van ๐“ฑ๐“ฎ๐“ป๐“ผ๐“ฝ๐“ฎ๐“ต, ๐“ฐ๐“ป๐“ธ๐“ฎ๐“ฒ en onverwagte ๐“ผ๐“ฎ๐“ฎฬˆ๐“ท๐“ฒ๐“ท๐“ฐ๐“ฎ sal wees.....

As jy een woord vir hierdie nuwe ๐“ผ๐“ฎ๐“ฒ๐“ผ๐“ธ๐“ฎ๐“ท kon kies, wat sou dit wees? ๐ŸŒผ

Address

Addres:C/O Nelson Mandela Drive & Vaalrivier Str
Secunda
2302

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27726746795

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loka Secunda posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Loka Secunda:

Shortcuts

Share