Reborn Fanaticz

Reborn Fanaticz Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Reborn Fanaticz, Toy Store, 37 Bergrivier Street, Secunda.

Reborn Fanaticz offers lifelike reborn dolls, custom-made babies, exclusive giveaways, raffles, VIP subscriber perks, behind-the-scenes content, early access to specials, fair pricing, layby options, and a warm collector community for every reborn lover.!

10/10/2026
Reborn Babas Beskikbaar! Bestel joune tydig✨Soek jy na die perfekte, lewensgetroue reborn-baba? Kyk net na hierdie pragt...
10/10/2026

Reborn Babas Beskikbaar! Bestel joune tydig✨

Soek jy na die perfekte, lewensgetroue reborn-baba? Kyk net na hierdie pragtige skatjie van Reborn Fanaticz! 😍 Sy lyk en voel net soos 'n regte pasgebore babatjie.

Besonderhede:
πŸ“ Grootte: 33 cm
πŸ‘Ά Materiaal: Vol silicone (Full silicone)
🍼 Sisteem: "Drink and wet" funksie (kan drink en piepie)
πŸ’° Prys: R3500

Hierdie is 'n ongelooflike geleentheid om 'n hoΓ«-gehalte nie audentic silicone reborn-baba teen 'n uitstekende prys te kry. Perfek vir versamelaars of as 'n baie spesiale geskenk!
Vra gerus na ons verskeidenheid

10/10/2026

Reborn Fanaticz.
Melanie +27714699318

πŸŽ„ KERSFEES IS OM DIE DRAAI – BESTEL JOU REBORN-BABA BETYDS!  TYD RAAK MINπŸŽ„Mamma se oΓ« gaan blink die Kersfees! Die aanvr...
10/10/2026

πŸŽ„ KERSFEES IS OM DIE DRAAI – BESTEL JOU REBORN-BABA BETYDS! TYD RAAK MINπŸŽ„

Mamma se oΓ« gaan blink die Kersfees!
Die aanvraag is baie hoog en tyd raak vinnig min.
By Reborn Fanaticz help ons jou om daardie spesiale droom waar te maak.

Koerier is ingesluit! πŸššπŸ’¨):

✨ Volledige Silikoon-poppe (met "drink and wet"-stelsels):

β€’ 33 tot 35cm – R3 500
β€’ 40cm – R5 500
β€’ 45cm – R6 500
β€’ 50cm – R7 500
✨ Vinyl Reborn-babapoppe:
β€’ Standaard grootte – R3 500
πŸ”— Hoe om te bestel:
Gaan kyk gerus op ons Facebook-page na al die pragtige gesiggies en kies van watter een jy hou! Stuur vir ons 'n boodskap +27714699318
(om jou bestelling te plaas voor die Kersfees-gekte toeslaan. 🎁
Baie dankie vir julle wonderlike ondersteuning en begrip, ons waardeer elkeen van julle opreg! ❀️

Ontmoet hierdie pragtige 45cm Silikon Seuns van Reborn Fanaticz! 🧸✨ Hulle het die sagste silikonvel, realistiese handgev...
10/10/2026

Ontmoet hierdie pragtige 45cm Silikon Seuns van Reborn Fanaticz! 🧸✨ Hulle het die sagste silikonvel, realistiese handgeverfde kenmerke en jy kan self jou eie haarkleur kies.

Elke babaseun kom met 'n opwindende "open-the-box" ervaring! 🎁 (Nie outentieke kits).

Prys: R6500 elk
πŸ“² WhatsApp ons nou by +27 71 469 9318 om joune te bestel!

Let's have some fun with Reborn Fanaticz
10/10/2026

Let's have some fun with Reborn Fanaticz

:πŸ‘‘ Twee Maal die Oulikheid & Liefde! πŸ‘‘Droom jy van die perfekte, lewensgetroue babaspop? Ontmoet die pragtige nuwe reeks...
09/10/2026

:

πŸ‘‘ Twee Maal die Oulikheid & Liefde! πŸ‘‘

Droom jy van die perfekte, lewensgetroue babaspop? Ontmoet die pragtige nuwe reeks van Reborn Fanaticz! Hierdie beeldskone 33cm Volledige Silikoon-poppies is volledig met die hand afgemaak met soveel liefde en sorg (geen selfdoen-kits nie).

Hulle voel net soos regte babas en kan selfs drink en natmaak! πŸΌπŸ’¦

✨ Waarom jy verlief sal raak op haar:

Volledige Silikoon: Sag, glad en perfek buigsaam.

Realistiese Besonderhede: Pragtige, handgemaakte kenmerke.

Drink & Wet Stelsel: 'n Super-realistiese ervaring.

Perfekte Geskenk: Ideaal vir versamelaars en kinders.

πŸ’° Prys: Slegs R3500 elk!

πŸ“ž Bestel Vandag Nog:
Kontak Melanie via oproep of WhatsApp:
πŸ“± +27 71 469 9318

Of stuur vir ons 'n privaatboodskap (Inbox)! πŸ’¬βœ¨

πŸ›πŸŒŠ LADIES, YOUR LITTLE SPA ESCAPE AWAITS! πŸŒŠπŸ›Imagine sinking into a warm bath after a long day, letting the stress melt a...
09/10/2026

πŸ›πŸŒŠ LADIES, YOUR LITTLE SPA ESCAPE AWAITS! πŸŒŠπŸ›
Imagine sinking into a warm bath after a long day, letting the stress melt away while you enjoy a little moment just for yourself. πŸ’™βœ¨
Introducing our SEABREEZE BATH BOMBS from Mels Little Luxuries!
🌊 A beautiful ocean-inspired fragrance
πŸ› Perfect for your at-home pamper routine
🎁 A lovely little treat for yourself or someone special
πŸ’• 2 beautiful 150g bath bombs for only R99!
Because luxury doesn't have to cost a fortune. Sometimes it's the little things that make us feel special. 🩡
πŸ“² Ready for your little escape?
WhatsApp Melanie to order: 071 469 9318
Handmade with love by Mels Little Luxuries. 🌸

08/10/2026

Care for your reborn sillicone baby

Address

37 Bergrivier Street
Secunda
2302

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Reborn Fanaticz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Reborn Fanaticz:

Shortcuts

Share

Category