Handmade with love gifts.

Handmade with love gifts. Friends for life! Hierdie super sagte handgemaakte maatjies is almal met baie liefde hand gemaak.

Die idee is om sagte beweeglike armpies en beentjies te maak om lekker te cuddle en troos te bring.

Bestelling gedoen en oppad na sy nuwe huis! Hierdie is nou n Comfort Leeu!!!! Hy is groot... 60/70cm (ek het omtrent geh...
09/09/2026

Bestelling gedoen en oppad na sy nuwe huis! Hierdie is nou n Comfort Leeu!!!! Hy is groot... 60/70cm (ek het omtrent gehekel), maar die Leeukind wil mens net opdruk! Sy super sagte pote en arms en bene vou sommer so lekker om jou nek en vou en hang net lekker om jou. Hy het 3D safety ogies in. Van Velvet wol. Vir bestellings en pryse van plushies whatsapp my 0844059718. Sagte liefde. Tydlose memories. Ek maak ook custom idees. Ek hekel sommer my hart uit!

Nog n bestelling done! Vir Bully liefhebbers🩷 Was so lekker im aan die spesiale versoek te werk. Glo my hierdie bekkie s...
03/09/2026

Nog n bestelling done! Vir Bully liefhebbers🩷 Was so lekker im aan die spesiale versoek te werk. Glo my hierdie bekkie soen só lekker. Sy is gemaak van Velvet wol. Haar arms en bene is beweeglik. Jy wil haar net druk en soen! Vir bestellings/navrae whatsapp/bel 0844059718.

Wat dink julle van Bully? ❤️❤️❤️❤️
01/09/2026

Wat dink julle van Bully? ❤️❤️❤️❤️

Bestelling klaar! Trotse ouma se geskenk aan haar Emma lyfie 🩷🩷🩷 Cloé se koppie kan 180° draai. 3D safety ogies en neusi...
25/08/2026

Bestelling klaar! Trotse ouma se geskenk aan haar Emma lyfie 🩷🩷🩷 Cloé se koppie kan 180° draai. 3D safety ogies en neusie. Vir bestellings whatsapp Melinda 0844059718

Bestelling done & dusted! Ek sal nooit moeg raak vir Springbokkie al het ek seker al 50 gemaak🤣.  Ek hou ook meer van di...
20/08/2026

Bestelling done & dusted! Ek sal nooit moeg raak vir Springbokkie al het ek seker al 50 gemaak🤣. Ek hou ook meer van die naam op leer❤️ Bestellings whatsapp Melinda 0844059718

Bestelling done & dusted! Dink is die mooiste Bully wat ek ooit gemaak het. Ek is verlief op daai gevreetjie ❤️ Bestelli...
20/08/2026

Bestelling done & dusted! Dink is die mooiste Bully wat ek ooit gemaak het. Ek is verlief op daai gevreetjie ❤️ Bestellings whatsapp Melinda 0844059718

So lekker om so post te kry. Baie dankie vir die mooi foto... ek waardeer ❤️
05/08/2026

So lekker om so post te kry. Baie dankie vir die mooi foto... ek waardeer ❤️

Springbok bestelling! Was lekker weer n Springbok te maak. Vir enige bestellings van plushies whatsapp my 0844059718    ...
29/07/2026

Springbok bestelling! Was lekker weer n Springbok te maak. Vir enige bestellings van plushies whatsapp my 0844059718

Nog n mooiste Cloé is klaar! Ek kan nooit wag om die finale resultaat te sien Ek love hul 3D ogies en koppie wat ten vol...
21/07/2026

Nog n mooiste Cloé is klaar! Ek kan nooit wag om die finale resultaat te sien Ek love hul 3D ogies en koppie wat ten volle kan draai! Super sagte Velvet wol. Whatsapp my vir volledige pryslys 0844059718

Luna is klaar! Daar is altyd iets nostalgies aan beertjie liefde! Vir bestellings van enige plushies kontak/whatsapp my ...
19/07/2026

Luna is klaar! Daar is altyd iets nostalgies aan beertjie liefde! Vir bestellings van enige plushies kontak/whatsapp my 0844059718

Address

Secunda
2302

Telephone

+27844059718

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Handmade with love gifts. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Handmade with love gifts.:

Shortcuts

Share