Cara-Camp

Cara-Camp CARA-CAMP is an authorised caravan and trailer dealer and purveyor of all exciting models of new on-

Congratulations to the Scott family with there new Outbound 4x4 Trailers Cyclone DB. May you have a awesome time in your...
19/06/2026

Congratulations to the Scott family with there new Outbound 4x4 Trailers Cyclone DB. May you have a awesome time in your home away from home and may you build memories that will always be with you.

Delivered by Allout Caravan & Leisure aka Cara-Camp
Salesman
Ernie Jacobs
0832903389

Gou kom Tee vat by Lord Milner reg vir die res van die pad.
12/06/2026

Gou kom Tee vat by Lord Milner reg vir die res van die pad.

Tuff Cats Owners camp here we come....Sandgat by vanderkloof dam is ons tuiste vir die Naweek en ons kan nie wag om saam...
12/06/2026

Tuff Cats Owners camp here we come....

Sandgat by vanderkloof dam is ons tuiste vir die Naweek en ons kan nie wag om saam met ons mede tuffcat kampers te kuier nie.

Hoot as jy ons sien....

Baie geluk aan die De Jager familie met die aankoop van julle Nuwe Mbada 4 Max. Mag hy vir julle baie vreugde bring en m...
11/06/2026

Baie geluk aan die De Jager familie met die aankoop van julle Nuwe Mbada 4 Max. Mag hy vir julle baie vreugde bring en mag elke trip net voorspoed hou. Bou Memories....

Afgelewer: deur Allout Caravan and Leisure
Salesman: Ernie Jacobs 0832903389

Tuff Cats
Ernie Jacobs
Jaco Nel

Baie geluk Mr Van Coller met die aankoop van jou Nuwe Sprite Spiral Tourer. Mag hy vir jou en stokkies baie genot bring....
09/06/2026

Baie geluk Mr Van Coller met die aankoop van jou Nuwe Sprite Spiral Tourer. Mag hy vir jou en stokkies baie genot bring.

Baie welkom by die Allout caravan and Leisure familie en mag ons n paar kampe saam doen.

Afgelewer deur Ernie Jacobs 0832903389
By Allout Caravan and Leisure aka Cara-Camp
Quantum Caravan World

Baie geluk aan die Mathee familie met julle aankoop van die pragtige Armadillo bos karavaan. Mag hy vir julle baie memor...
08/06/2026

Baie geluk aan die Mathee familie met julle aankoop van die pragtige Armadillo bos karavaan. Mag hy vir julle baie memories bou en mag julle hom baie geniet. Die Mathee's het hom sommer dadelik deur sy passies gesit.

Afgelewer deur Allout Caravan and Leisure aka Cara-Camp
Salesman Ernie Jacobs 0832903389 vir meer inligting.

Baie geluk aan Ray Transport met julle aankoop op die pragtige Quantum Comfort Delux van Quantum Caravan World die prag ...
08/06/2026

Baie geluk aan Ray Transport met julle aankoop op die pragtige Quantum Comfort Delux van Quantum Caravan World die prag karavaan is gereed om vir jou en jou gesin ongelooflik kampe te gee.

Afgelewer deur Allout Caravan and Leisure aka Cara-Camp
Salesman Ernie Jacobs 0832903389 vir meer inligting.

Baie geluk aan die Jordaan gesin van Wellington met die aankoop van julle nuwe Outbound 4x4 Trailers Cyclone DB XL. Mag ...
08/06/2026

Baie geluk aan die Jordaan gesin van Wellington met die aankoop van julle nuwe Outbound 4x4 Trailers Cyclone DB XL. Mag hy vir julle baie veilige kampe gee en mag daar baie memories gebou word.

Afgelewer deur Allout Caravan and Leisure aka Cara-Camp en die salesman Ernie Jacobs
0832903389
Vir meer inligting.

04/06/2026

Awesome Produk.

Please make sure you come and get this at the shop. We have them in stock.

2 Hazelden Drive Somerset West Business Park.
021 852 8215
Ernie Jacobs
083 290 3389

Address

Hazelden Drive, Somerset West Business Park
Somerset West
7130

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cara-Camp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cara-Camp:

Share