16/09/2026
Jeffreys baai mense, julle wil dit nie mis nie...
🌸 VOU. SKEP. BLOM. 🌸
Hierdie lente verander ons die bladsye van ’n boek in iets besonders mooi! 📖✨
Kom kuier saam met ons by ’n Protea Boekvou Werkswinkel, waar jy sal leer hoe om ’n ou boek in ’n pragtige, handgemaakte Protea te omskep — perfek vir jou huis of as ’n unieke geskenk. 🌸
🌸 Geen ervaring nodig nie
📖 Alle materiaal word voorsien
✨ Bring net jou kreatiwiteit!
Plekke is beperk — bespreek jou plek en laat jou kreatiwiteit BLOM! 🌸✨