Kaatjie Produkte

Kaatjie Produkte Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kaatjie Produkte, Gift Shop, Stellenbosch.

Waar kleur, kuns en storie ontmoet

Ek skep familie-, troeteldier- en blomskilderye,
asook magnete en juwele en druk my illustrasies op handgemaakte produkte soos kussings, tafellopers en handsakke

Wanneer die verpakking jou ook gelukkig maak!
21/09/2026

Wanneer die verpakking jou ook gelukkig maak!

200 bag charms. 10 oor vir indivuele bestellings om te maak. 50 vir winkels. Amper daar!Vir elkeen wat wag, dankie vir j...
18/09/2026

200 bag charms. 10 oor vir indivuele bestellings om te maak. 50 vir winkels. Amper daar!

Vir elkeen wat wag, dankie vir julle geduld en dat julle so mooi met my is ❤️

Volgende keer maak ek ‘n klomp vooruit wat dadelik beskikbaar is!

Sê dit met één letter! Die Say it! Collection het ’n nuwe familielid gekry – Initial Bag Charms!Kies net een voorletter ...
13/09/2026

Sê dit met één letter!

Die Say it! Collection het ’n nuwe familielid gekry – Initial Bag Charms!

Kies net een voorletter – jou eie, jou kind s’n, jou beste vriendin s’n, jou geliefde s’n… of sommer net ’n letter wat vir jou iets beteken.

Ek bou dan jou unieke bag charm rondom daardie letter met ’n vrolike mengsel van kleurvolle krale, tou en klein verrassings. Elke een word met die hand gemaak en geen twee sal presies dieselfde wees nie.
Dis persoonlik, kleurvol, ’n bietjie nostalgies en baie Kaatjie. ❤️

Een letter. Jou storie. Say it!

Nou beskikbaar by Kaatjie Produkte onder die Say it! Collection.

Bestellings vir bag charms sluit vanaand (Maandag 7 September) 23:59. Prys: R160Waar? Op die Kaatjie Produkte-aanlynwink...
07/09/2026

Bestellings vir bag charms sluit vanaand (Maandag 7 September) 23:59.

Prys: R160
Waar? Op die Kaatjie Produkte-aanlynwinkel

LAASTE DAG! Ek hou vandag nog bestellings oop vir bag charms, dan maak ek toe vir ‘n ruk. Ek haal in met admin, bestelli...
07/09/2026

LAASTE DAG! Ek hou vandag nog bestellings oop vir bag charms, dan maak ek toe vir ‘n ruk. Ek haal in met admin, bestellings verpak en Pudo-pakkies stuur. Duisende dankies vir elkeen se geduld, verstaan en ondersteuning.

As jy nog ‘n bag charm wil bestel, doen so vandag!

My naweekwerk ❤️ Nog ‘n klompie bestellings wat die week uitgaan. Baie dankie vir elkeen se ondersteuning 🌼
06/09/2026

My naweekwerk ❤️ Nog ‘n klompie bestellings wat die week uitgaan. Baie dankie vir elkeen se ondersteuning 🌼

BLOMME. BLOMME. EN NOG BLOMME. 🌸🌼🌺As daar een ding is waarvan ons by Kaatjie nooit genoeg kan kry nie, is dit blomme – h...
03/09/2026

BLOMME. BLOMME. EN NOG BLOMME. 🌸🌼🌺
As daar een ding is waarvan ons by Kaatjie nooit genoeg kan kry nie, is dit blomme – hoe groter, vroliker en meer kleurvol, hoe beter!

Bring ’n bietjie lente die huis in met ons blomprodukte: tafellopers wat sommer die hele tafel laat blom, sagte kussings en pillows vir ’n kits-opkikker, én laphandsakke en pennesakkies vir wanneer jy jou blomme saam met jou wil dra.

Van helder geel en kobaltblou tot pienk, rooi en sagte hemelsblou – daar is ’n blom vir elke Kaatjie-mens. En die beste deel? Jy hoef hulle nooit water te gee nie. 😄

Gaan pluk jou gunstelinge hier:
www.kaatjieprodukte.co.za

Address

Stellenbosch
7600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kaatjie Produkte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kaatjie Produkte:

Shortcuts

Share

Category