06/04/2022
Arms of Mercy krale sal te koop wees hierdie Vrydag 8 April by Laerskool Bertie Barnard Beesloop by Dey's Cookies and Candy. Dit is regtig pragtig. Voorraad is beperk.
'Coral Princess ' (koraal ) = R70 per stel
'Pure Inspiration' (Wit) = R105 per stel
Ten bate van Isabella 'Pippie' Kruger vir Mediese kostes.
Ek sal ook eenmalige bestelling plaas by 'Arms of Mercy' slegs vir aflewering in Stilbaai teen aflewering koste van R10 per bestelling. Slegs vir bestellings wat geplaas is en ten volle betaal is teen 12:00 Maandag 11 April 2022. Kontak Dedre Grassini slegs vir Stilbaai bestellings op 071 0606 335
*Moet nie hierdie geleentheid laat verby gaan om die spesiale Moeder of Vrou in jou lewe te bederf en terselfdertyd iemand te help* (Onthou Moedersdag 8 Mei)