Ons Winkel Strand

Call Directions Website Contact the business

Ons Winkel Strand Ons Winkel - the charity thrift shops of the trusted South African NPO Solidarity Helping Hand with outlets all over SA. Beskerm jouself.

The shops accept and resell any donation to fund various community upliftment projects and study aid for needy students SOLIDARITEIT HELPENDE HAND: HUISREËLS VIR FACEBOOK-BLAD
Welkom by Solidariteit Helpende Hand se amptelike Facebook-blad. Helpende Hand is ʼn niewinsgewende organisasie wat fokus op die opheffing van gemeenskappe deur maatskaplik-gebaseerde gemeenskapsontwikkeling vir die volgende kwesbare groepe:
• Kinders
• Gesinne
• Persone met gestremdhede
• Ouer persone
Dít realiseer deur ’n verskeidenheid van projekte en programme wat in die onderskeie streke van stapel gestuur word. Ons waardes is in lyn met Facebook se gemeenskapswaardes Jy is welkom om jou opinie te lug, maar indien jy kru taal, rassistiese uitlatings of enige onvanpaste kommentaar lewer wat teen ons en Facebook se gemeenskapswaardes is, sal jy van die blad verban word. Solidariteit Helpende Hand se gemeenskapswaardes is soos volg:
1)Privaatheid en persoonlike veiligheid: ons ag die privaatheid van ons verbruikers, veral van begunstigdes, hoog. Geen inligting van enige persoon wat hulp versoek, sal aan die publiek bekend gemaak word nie. Dit sluit die identiteit en besonderhede oor alle aansoeke/versoeke via digitale media in. Die veiligheid van ons verbruikers is van kardinale belang. Geen boeliegedrag, teistering, intimidering of pespos sal geduld word nie. Wees versigtig oor watter persoonlike inligting jy aanlyn deel. Gevolglik word geen hulpversoeke op kommentaar in plasings of via ʼn derdepartyboodskap op ons blad toegelaat nie.

2)Verantwoordelike en etiese optrede: daar mag onder geen omstandighede enige wanvoorstelling van enige instansie of persoon gemaak word nie. Alle kommentaar moet volgens die visie en missie van Helpende Hand wees.

3)Eer verskille en toon respek vir ander se menings: toon begrip vir ander se demografie, kultuur, geslag, ras, kleur, geloof, godsdiens, etnisiteit, seksuele oriëntasie, geslagsidentiteit, nasionale oorsprong, burgerskap, ongeskiktheid of huwelikstatus.

4)Kommentaar/inhoud oor die volgende onderwerpe is streng verbode:
-Haatspraak teenoor enige instansie of individu
-Negatiewe kommentaar teenoor ander werknemers of teenoor Helpende Hand
-Aanhitsing tot geweld
-Rassisme
-Seksisme
-Laster
-Kru taalgebruik
-Ander aanstootlike inhoud
-Pornografiese materiaal of kommentaar
-Strooipos of bemarking van jou produk of diens

5)Beskerm ons kinders: Geen foto’s van kinders mag deur derdepartye in Solidariteit Helpende Hand se kommentaarafdeling geplaas, of via ’n persoonlike boodskap aan ons versprei word nie. Solidariteit Helpende Hand vervul nié die volgende funksies nie:
Statutêre maatskaplike dienste:
Helpende Hand beskik nie oor die mandaat om enige vorm van statutêre maatskaplike diens te kan lewer nie, naamlik die beveiliging van kinders en enige ander optrede kragtens die Kinderwet (No. 38 van 2005). Die Afdeling Maatskaplikewerkdienste is egter bevoeg om raad en leiding oor die verskillende statutêre prosesse kragtens die bogenoemde wet te verskaf en persone na geregistreerde kinderbeskermingsorganisasies te verwys. Finansiële bystand:
Helpende Hand is ʼn niewinsgewende organisasie en kan dus nie finansiële bystand bied nie. Dit sluit onder andere die volgende uitgawes in:
Verbands- of huuronkostes
Elektrisiteitsrekeninge
Herstelkostes aan wonings
Trek- of reisonkostes
Finansiële ondersteuning in terme van mediese aangeleenthede
Begrafnisdienste
Borgskappe
Behuising:
Helpende Hand beskik nie oor enige behuising nie. Die maatskaplike werker kan egter, waar moontlik, kontakbesonderhede van skuilings en ander hulpbronne voorsien, maar dit is die persoon se eie verantwoordelikheid om die betrokke hulpbronne te kontak.

🔥 THE BIG 5-DAY SALE IS ON AT ONS WINKEL STRAND! 🔥It's time to shop, save and grab yourself some amazing bargains! 🛍️🎉 1...
10/11/2026

🔥 THE BIG 5-DAY SALE IS ON AT ONS WINKEL STRAND! 🔥

It's time to shop, save and grab yourself some amazing bargains! 🛍️

🎉 15% OFF all marked online items 🎉 35% OFF EVERYTHING ELSE IN STORE!

📅 10–14 November 2026 📍 76 Beach Road, Strand Across from Strand Pavilion Resort & Bossa Restaurant.

Clothing, shoes, handbags, homeware, toys and so much more!

Don't miss out – come early and find your favourites before someone else does!

❤️ SHOP MORE. SAVE MORE. LOVE SECONDHAND!

🔥 IT'S YOUR LAST CHANCE! 🔥Today is the LAST DAY of our MASSIVE SALE at Ons Winkel Strand!🛍️ 10% OFF marked online items🎉...
09/11/2026

🔥 IT'S YOUR LAST CHANCE! 🔥

Today is the LAST DAY of our MASSIVE SALE at Ons Winkel Strand!

🛍️ 10% OFF marked online items
🎉 25% OFF EVERYTHING ELSE in store!

Don't miss out on these amazing bargains. Come browse, shop and grab yourself a great deal before it's too late!

📍 76 Beach Road, Strand
Across Pavilion Resort

TODAY ONLY – WHILE STOCK LASTS!

See it. Love it. Grab it! ❤️ Following

Lots of Crochet books and craft books available  Following
05/11/2026

Lots of Crochet books and craft books available Following

Games for Kids available- 76 Beach Road Strand (Across Pavilion Resort and Bossa Restaurant)  Following
05/11/2026

Games for Kids available- 76 Beach Road Strand (Across Pavilion Resort and Bossa Restaurant) Following

🎉🎉BLACK FRIDAY SALE🎉🎉 - FOR THIS WEEK 2 - 7 November 2026 Following
05/11/2026

🎉🎉BLACK FRIDAY SALE🎉🎉 - FOR THIS WEEK 2 - 7 November 2026 Following

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Lynne Rabe, Maria Khan, Jennifer Tonkane, Jordan Fairbair...
05/11/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Lynne Rabe, Maria Khan, Jennifer Tonkane, Jordan Fairbairn, Laurencia Duplessis, Melissa Campher

‼️OPEN FROM 9:00 - 14:00 - SALE CONTINUES‼️  Following
04/11/2026

‼️OPEN FROM 9:00 - 14:00 - SALE CONTINUES‼️
Following

Want a nice Carpet for your Home, this one is for you or a Nice Braai Set for that special person for Christmas - 76 Bea...
04/11/2026

Want a nice Carpet for your Home, this one is for you or a Nice Braai Set for that special person for Christmas - 76 Beach Road Strand (Across Pavilion Resort and Bossa Restaurant) Following

New Shoes in Store  Following
02/11/2026

New Shoes in Store Following

🎉🎉BLACK FRIDAY SALE🎉🎉 - FOR THIS WEEK 2 - 7 November 2026  Following
02/11/2026

🎉🎉BLACK FRIDAY SALE🎉🎉 - FOR THIS WEEK 2 - 7 November 2026 Following

Address

Xai Xai Gebou, Winkel 2, 76 Kusweg ( Oorkant Pavilion Parkering)
Strand
7410

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27835607394

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Strand posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ons Winkel Strand:

Shortcuts

Share

Nearby shops